Edi's B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lilian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 140
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Sue W - Aug 2024
Algehele gradering
Very good. We will be back.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you Sue!
Eliza S - Jun 2024
Algehele gradering
Was everything and more!
Birt F - Apr 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Edi's B&B se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, ons is so bly dat julle lekker gebly het!
Nueco Solar P - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent service and accommodation.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you so much,
we do hope to see your team back in the future!
Robin G - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxing overnight stay.
Phillip H - Apr 2024
Algehele gradering
N pragtige plek in pragtige ligging. Defnitief die moeite werd.
Edi's B&B se terugvoer
Dankie julle!
Hoop om julle sommer gou weer hier te sien!
Annelize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing location.
Edi's B&B se terugvoer
Dit was so lekker om jou hier te hê!
Groete, tot volgende keer!
Sharon F - Mrt 2024
Algehele gradering
Very satisfying and relaxing.
Edi's B&B se terugvoer
Hi Sharon, thank you so much for taking the time to write us such a nice review! We have taken additional steps to manage the high sulphur content in our borehole water. Thank you for bringing it to my attention!
Mike G - Mrt 2024
Algehele gradering
An ideal country breakaway - must visit.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you for taking the time to write us such a stunning review! We are very fortunate to enjoy this view every day!
Stephanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
A place of peace & stunning views.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you, Stephanie.
It was so nice to have met you and it was great chatting about our mutual places of interest! I hope to see you back soon, and thank you very much for taking the time to write such a lovely review!
Stephan M - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Tessa D - Aug 2024
Algehele gradering
Gasvry sal weer kom.
Edi's B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, dit was heerlik om julle hier te hê!
Danie C - Sep 2024
Algehele gradering
Blyplek netjies, vriendelike mense, waarde vir geld. Sal beslis weer daar oornag.
Edi's B&B se terugvoer
Dankie, dit was so lekker om julle te ontmoet!
Dalene O - Apr 2024
Algehele gradering
I was not happy at not having water and having to open the gate manually.
Edi's B&B se terugvoer
Hi Dalene
I sincerely apologise for the inconvenience caused by the lack of hot water. I'm unable to understand why you had this issue, but I'm sorry you didn't contact me immediately on one of the three numbers displayed in your room to report the matter, as I would have been able to investigate it instantly. Neither the guests who stayed the night before you nor those subsequent to your stay reported any water issues. As soon as I became aware of the issue through your review, I checked how long the water took to heat up and it was less than 25 seconds.
Regarding the non-motorised gate, it's indeed inconvenient, but this setup guarantees my guests are able to enter and exit using their key, notwithstanding load shedding (backup batteries only last so long), or monumental storms that can leave debris on the track and stop the gate from opening all the way. Given that the gate is 400 meters from the main building and in a zone with low signal (1 bar at the gate vs 5 bars 50 meters either side), it can be troublesome for guests to contact us if the gate isn't working.
We've considered various options and concluded that it could potentially be more bothersome and leave guests feeling more vulnerable if they're stuck on the wrong side of our gate, unable to communicate until they can contact us to manually open it.
Again, please accept my sincere apologies for the issues you encountered during your stay.
Kind regards
Lilian
Craig L - Aug 2024
Algehele gradering
1 out of 10.
Lees meerEdi's B&B se terugvoer
Thank you for taking the time to write us the review.
I am very sorry that you had such a disappointing stay.
Your points have been noted and are being addressed accordingly.
Because of the nature of my full-time employment, I do send every guest a personal message, as well as a location pin drop and relevant information regarding roads, weather etc., when it is worth noting to the guests. In particular, I informed you that Zanele would be checking you in as I was tied up at work until 6 pm and you attended a function in Notties at 6 pm. Unfortunately, I had to work the next morning and for this reason did not meet you.
We strive to improve and your comments are well noted.
Wayne T - Sep 2023
Algehele gradering
Exceptional!
Mary-lu T - Aug 2023
Algehele gradering
Baie dankie aan die eienaars vir hul gasvryheid.
Len M - Jun 2023
Algehele gradering
Lillian en Rob was die absolute beste gashere en ambassadeurs vir Edi's. Die puik diens en vriendelikheid het begin met ons intrapslag en het aangehou tot en met ons vertrek. Alles was skoon en gerieflik met alles wat die verblyf aangenaam gemaak het byderhand. Die kos was heerlik en met sorg voorberei. Vir seker is dit 'n weerkuier werd.
Mechiel B - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was 'n kort, maar heerlike kuier. Beide Lilian en Rob het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel en ons het heerlik gekuier.
Michelle Anne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Edi's B&B se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Ons is in die proses om n tweede watertenk teen die heuwel te laat opsit sodat ons gravitasie voer van water het gedurende beurtkrag wanneer die kragopwekker nie aan is nie.
Ons het ook gevind dat ons waterfilters nie so lank hou soos die vervaardiger se aanwysings nie. Dankie dat jy dit tot ons aandag gebring het.
Mariska C - Feb 2023
Algehele gradering
Gesellige atmosfeer met 'n asemrowende uitsig.
Edi's B&B se terugvoer
Dankie vir jou pragtige resensie. Ons hoop om julle volgende jaar weer te sien.
Rick E - Apr 2023
Algehele gradering
Lilian is a great host.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you for your lovely review, it was great meeting you and we hope to see you back soon.
Regards
Lilian
Hilary N - Des 2023
Algehele gradering
Will stay here again.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Theo O - Apr 2023
Algehele gradering
Baie TLC moet gedoen word, maar vir ons doel was dit heeltemal aanvaarbaar.
Petro P - Mei 2023
Algehele gradering
Die plek kort ernstig aandag.
Edi's B&B se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons n resensie te skryf. Ek is baie jammer dat ek nie daar was om julle te ontmoet nie.
Ek is ook jammer dat julle teleurgesteld was met ons restaurant.
Ek sal verseker aandag gee aan hoe ek die restaurant huidiglik aan ons "in-house" gaste bemark. Behalwe vir n reeks verskillende Duitse wors wat ons aanbied as n trio platter of enkel as n maaltyd, is daar ook Hoender of Vark schnitzel, Kassler chops en Vark chops op die spyskaart.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Satha S - Des 2022
Algehele gradering
Good.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you for your lovely review. We will take each point into consideration.
Chris N - Des 2022
Algehele gradering
Juweelplekkie met wonderlike gashere.
Edi's B&B se terugvoer
Dankie vir jou pragtige resensie.
Lucy T - Aug 2022
Algehele gradering
They looked after us like we were family. I had an extra guest and they gladly accommodated her. We thoroughly enjoyed our stay, it was just too short.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you for your lovely review. We are so glad that you enjoyed your stay and we hope to see you back soon.
Berdine B - Jun 2022
Algehele gradering
Big, clean rooms and great service.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you Berdine. We hope to see you back soon.
Charlaine E - Mei 2022
Algehele gradering
We had a lovely visit thank you. Well received.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you very much for taking the time to write us a review. I am very sorry that the Trio platter was a disappointment. As the name indicates, it is a platter with 3 sausages. There is always an option to add more sausages or extras to the platter. I will however follow up with the staff to ensure that they make that clear when explaining the menu to our guests.
Caryn M - Mei 2022
Algehele gradering
Great 2 day stay.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you for your lovely review, Caryn.
Charlene B - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, as jy wil rus of rondry is dit die ideale plek.
Edi's B&B se terugvoer
Sjoe, dankie vir die pragtige resensie.
Anel B - Jan 2022
Algehele gradering
Very clean.
Alta D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you Alta, it was great having you stay with us.
Robert M - Nov 2022
Algehele gradering
Friendly and fun.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you, we look forward to seeing you back.
Jv D - Sep 2022
Algehele gradering
Outstanding service and very good location.
Linda S - Sep 2022
Algehele gradering
The place delivered and more on our expectations.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you Linda. We are continuously making improvements to cope with Loadshedding. We hope to see you back again.
Anthony B - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklike oornag.
Edi's B&B se terugvoer
Dankie Anthony, ons is vir 'n ruk al hard besig om verbeteringe aan te bring.
Charmaine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Great stay, awesome view and accommodating staff.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you Charmaine!
Lorette R - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige kuier.
Pat S - Apr 2022
Algehele gradering
Good location.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you for your lovely review.
Gaositwe P - Mrt 2022
Algehele gradering
It was a lovely stay, very welcoming and helpful staff.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you Gaositwe, we look forward to hosting you again.
Hugo L - Okt 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you Hugo.
Drikus S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker ervaring.
Francois O - Des 2022
Algehele gradering
Hulle het ons harlik ontvang. Aandete en ontbyt was gaaf.
Edi's B&B se terugvoer
Dankie vir jou resensie, ons sal na daardie matras kyk.
Charles V - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Edi's B&B se terugvoer
Ons is baie bevoorreg om die uitsig elke dag te beleef en te geniet.
Werno G - Jan 2022
Algehele gradering
Baie eenvoudig, skoon en netjies.
Lees meerEdi's B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou insiggewende resensie. Jy sal bly wees om te hoor dat ons opknappings in die restaurant aangebring het asook nuwe personeel aangestel het. Hulle het opleiding ondergaan en ons is baie opgewonde dat ons die restaurant ondervinding drasties kan verbeter vir ons gaste.
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Marilyn S - Mei 2022
Algehele gradering
Convenient location with lovely view.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you for your review, we will look into additional options for breakfast.
Natalie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie huislik, baie vriendelik en lekker kos!
Edi's B&B se terugvoer
Dit was n eer om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer binnekort te sien, die keer met die kinders!
Barbara W - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
Edi's B&B se terugvoer
Dankie vir jou pragtige resensie, dit was lekker om julle hier by ons te he.
Ella W - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige, mooi plek.
Edi's B&B se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons is besig om na opsies te kyk om die Wi-Fi sein te versterk om daardie probleem op te los.
Rinus F - Apr 2021
Algehele gradering
Mense-mense en warmte!
Edi's B&B se terugvoer
Dankie Rinus, ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Martin V - Apr 2021
Algehele gradering
All good
Wynand L - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, met vriendelike personeel.
Edi's B&B se terugvoer
Baie dankie,
Ek is so bly dat julle lekker gebly het en ons hoop om julle weer binnekort te sien!
Megan T - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Edi's B&B se terugvoer
Hi Megan, Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer die terugvoer opreg.
Ek sal baie krities na die kombuis kyk en die toerusting aanpas om die verblyf vir ons toekomstige gaste meer gerieflik te maak.
Joey V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Edi's B&B se terugvoer
Dankie vir jou pragtige resensie, En baie dankie vir al jul advies oor hoe ons kan verbeter en waar ons kan opknap! Hoop om julle gou weer te sien!
Magda V - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf. Heerlike ete in die restaurant genuttig.
Edi's B&B se terugvoer
Dankie Magda!
Lizelle C - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik, gasvry en vriendelik.
Edi's B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons hoop om julle sommer binnekort weer te sien!
Ivan C - Des 2020
Algehele gradering
Awesome location, friendly staff.
Erik O - Jan 2020
Algehele gradering
Unieke verblyf.
Edi's B&B se terugvoer
Dear Mr. Olivier
Thank you for your review. It will be our pleasure in hosting you again in the future.
Warmest wishes from Staff and Management
Edi and Margit
Sanette B - Jan 2020
Algehele gradering
Great.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you kindly. We glad you enjoyed your stay with us.
Hope you consider staying with us again when you come to the Midlands.
Kind Regards,
Margit / Edi
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Hettie V - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike area om in te bly.
Edi's B&B se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons n resensie te skryf en ek is verskiriklik jammer dat ons nie op standard was vir julle verblyf nie. N Paar dinge is onder my aandag gebring toe julle uitgeklok het en ons het kussings aangekoop, ons het ook oorgeskakel na koffie sachets om die probleem met die koffie wat hard word op te los.
Tog is die verbeteringe te laat vir julle en ek vrae nederig onverskoning. Die res van jou kritiek sal ek onmiddelik op neem met die bestuurder en ons sal werk maak om sulke foute te voorkom in die toekoms.
Groete
Lilian
Anina C - Jul 2019
Algehele gradering
Baie spasie, mooi ligging, vriendelike diens.
Jason Mark C - Mrt 2019
Algehele gradering
We felt very at home with the friendly owners/staff.
Edi's B&B se terugvoer
Dear Jason,
Your feedback is kindly appreciated.
We are here to make your stay as comfortable as possible.
We happy if you liked your stay with us.
Thanks again
Margit / Edi
Nicolene P - Des 2019
Algehele gradering
Eienaars is baie gasvry.
Elsa J - Feb 2019
Algehele gradering
A fridge in the room would be nice. Lovely owners. Very pleasant.
Timothy Michael H - Sep 2019
Algehele gradering
Amazing accommodation.
Edi's B&B se terugvoer
Dear Timothy,
We are very glad to hear that you enjoyed your stay with us and hope whenever you come around this area again, you will consider staying with us.
Thank you very much!
Regards,
Edi
Rene H - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig met ‘n pragtige uitsig oor die omgewing.
Lees meerLeane D - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Lorraine B - Mrt 2019
Algehele gradering
Great friendly hosts - food is excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie, vriendelike gashere. Kos is uitstekend.
Goeie ligging in die Middellande, goeie gashere. Duitse kos was heerlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you for staying with us.
We loved having you here and hope we will see you again.
Kind Regards
Margit / Edi
Corrie H - Des 2019
Algehele gradering
Die lekkerste bratwurst en bratkartoffeln in die land!!!
Yolandi C - Feb 2019
Algehele gradering
Good for one night stay.
Nico K - Apr 2019
Algehele gradering
As 'n oornagfasiliteit om die area te verken is Edi's Bratwurst Restaurant and B&B ideaal geleë.
Juanita K - Des 2018
Algehele gradering
Eienaars is wonderlike mense.
Etienne V - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker plek wat beslis te min publisiteit kry.
Edi's B&B se terugvoer
Dear Etienne,
Thank you very much and we hope we can welcome you again sometime.
We, Edi and I want to wish you a Merry Christmas and a fantastic New Year.
Kind Regards,
Margit and Edi
Melana P - Okt 2018
Algehele gradering
Amazing views.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you very much. Glad you enjoyed your stay.
Margit
Liesel G - Sep 2018
Algehele gradering
Comfy, cosy and enjoyable.
Edi's B&B se terugvoer
Dear Liesel, thanks for your kind review. Always here to please.
Kind Regards,
Margit / Edi
Anne H - Sep 2018
Algehele gradering
Very comfortable stay on a freezing weekend!
Edi's B&B se terugvoer
Dear Anne,
Thanks so much for your review. Even though you did not stay in the cottage you had actually booked.
I still apologize for the inconvenience it caused you.
Thank you kindly and hope to see you again.
Regards,
Margit and Edi
Retta M - Okt 2018
Algehele gradering
Adequate for a 1 night sleepover.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Voldoende vir 'n 1 nag se oorslaap.
Sou graag 'n tweede bedlampie in die hoofslaapkamer wou hê het en 'n verlengkoord om sodat ek my haardroër by spieël kon gebruik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you for your feedback on your stay with us.
Regarding the missing items you have mentioned, I shall look into it.
Thanks again,
Margit
Jurgen R - Okt 2018
Algehele gradering
Excellent. The owner was very friendly and made us feel at home and the food was excellent.
Edi's B&B se terugvoer
Thank you very much for your review.
We really hope you liked it and will consider coming back to us.
Kind Regards
Margit en Edi
Melanie V - Nov 2018
Algehele gradering
Neat, homely, friendly hosts, stunning views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies, huislik, vriendelike gashere, stunning uitsig.
Het net oornag, maar kon nog 'n dag of twee gebly het. Vriendelike gashere, niks was te veel moeite nie en het tuis gevoel. Sal teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Edi's B&B se terugvoer
Dear Melanie,
We're happy if you were happy. Glad you enjoyed your stay and looking forward to your next visit.
Kind Regards,
Margit / Edi
Marius R - Okt 2018
Algehele gradering
Redelik okay, maar nie aan te beveel nie.
Edi's B&B se terugvoer
Dear Marius
I am responding in English as my Afrikaans is not very good. Thank you for your feedback and review. As per our advertisement, it states we are situated in the KZN Midlands and not the Drakensberg.
We hope to host you again in the future.
Thank you kindly
Margit
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van die R103 en die D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang