Edi's B&B
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 27 Nov 2024 tot 1 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van die R103 en die D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R850R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Edi's B&B is in die skilderagtige Cavershamvallei in KwaZulu Natal se Middellande geleë en bied 'n sonderlinge mengsel van tradisionele Duitse kos en moderne plattelandse verblyf. Edi's is ideaal geleë in die hartjie van die Midlands, naby verskeie trou-venues, gholfbane en ander besienswaardighede.
Verblyf word gebied in 3 binnehofkamers en 2 kothuise. Elke binnehofkamer het 'n en suite-badkamer en 'n klein patio en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe. Elektriese komberse word op versoek voorsien. Elke kothuis is toegerus vir selfsorg en het 'n patio en braai-area. Ontbyt word bedien in die eetkamer wat uitsigte oor die Caversham-vallei bied. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, asook die restaurant op die perseel.
Gewilde besienswaardighede in die omliggende area sluit Marakesh Cheese, Nottingham Road Brewing Company, Piggly Wiggly Coffee Shop, Nelson Mandela Capture Site, Midmar Dam, en baie unieke winkels, asook die gewilde Midlands Meander in. Balgowan en Curry's Post is gewilde troubestemmings.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lilian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 141
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoek van die R103 en die D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Edi's B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Balgowan Nottingham Road Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van die R103 en die D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang