Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edna's Space

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polo Club Walk 22, Centurion Golf Estate, Centurion, 0169, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Edna's Space bied gehalte-verblyf, in 'n veilige omgewing wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Hierdie verblyf is op die toonaangewende Centurion Golf Estate geleë en bied gaste toegang tot die landgoed se klubhuis, restaurant en gholfbaan.

Dié eenheid is deel van die hoofhuis, maar het sy eie privaatheid. Dit is ingerig met sonpanele, onbeperkte WiFi en lewer 'n gemaklike, kalm atmosfeer aan. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die sonnige Slaapkamer 1 spog met 'n balkon en privaat ingang vanaf 'n trap, en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en al die basiese geriewe om gaste se verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Dié kamer beskik oor 'n dubbelgrootte-bed, platskerm-TV, volledige DStv, gratis WiFi, yskassie, waaier,verwarmer, en 'n haardroër. Die ruimheid van Slaapkamer 2 bied die opsie om 'n dubbelgrootte-bed of twee enkelgrootte-beddens te akkomodeer. Dié kamer beskik oor 'n platskerm-TV, volledige DStv, gratis WiFi, waaier, verwarmer, haardroër, en 'n groot hangkas. Slaapkamer 3 is ingerig met 'n studeertafel en het 'n pragtige, bomeryk uitsig wat ideaal is vir studente of sakereisigers. Dié kamer beskik oor 'n dubbelgrootte-bed, 'n groot hangkas, waaier, verwarmer, en haardroër. Gaste van Slaapkamer 1 en Slaapkamer 2 deel 'n badkamer wat ingerig is met 'n bad, stort, wasbak, 'n toilet en al die basiese geriewe vir 'n gerieflike verblyf.

Die eenheid spog met 'n sitarea, ingerigte kombuisie en 'n boekrak met 'n groot verskeidenheid boeke om te lees. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaak geriewe. 'n Kontinentale ontbyt word voorsien en ander maaltye kan by die klubhuis se restaurant of 'n nabygeleë restaurant in die area bestel word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan die swembad geniet.

Edna's Space is sentraal geleë en naby die N1-, N14-, en R21-hoofweë, sowel as naby Lanseria en O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat net 30 kn ver is. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, sowel as naby groot hoofweë, en Centurion Gautrain stasie. Verskeie hospitale, SuperSport Park, Irene Dairy Farm, Rietvlei Natuurreservaat en vele meer is binne 5 km van die instansie af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Edna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Polo Club Walk 22, Centurion Golf Estate, Centurion, 0169, Gauteng
  • Gaste dink Edna's Space het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polo Club Walk 22, Centurion Golf Estate, Centurion, 0169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a1a460efc043b2749d39d6db630f5134e9204deff08c818325f6df946c253e87f35c71387a59349ab640aab85e9f3ea1fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 22 Polo Club Walk Centurion Golf Estate 0169 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.86880031185 28.208806814715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang