Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edube1356

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Edube1356
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacques L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Wonderlike bosveld vakansie.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad, huis is ten volle toegerus. Kinders het so lekker in die jacuzzi geswem en diere gevoer. Sal beslis weer teruggaan.

Marti D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marti D

Wegbreek duisend!

Wat 'n wonderlike wegbreek! Klein en groot het dit geniet! Ons sal beslis weer daar bespreek.

Edube1356 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en ons sal dit hoog op prys stel om julle weer te akkommodeer. Baie dankie.

Edube1356
Roelien A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien A

Rustige kuier huis.

Ons het baie lekker gebly en was aangenaam verras met die huis. Dit was baie skoon en netjies. Die stoep en lapa was lekker afgesonder en jy kon rustig sit en kyk vir die diere.

Edube1356 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is regtig bly julle het dit geniet... Ons waardeer dit baie. Ons hoop om weer te hoor van julle. Weereens dankie en mooi bly daar.

Edube1356
Yvette B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B

Alles aan die verblyf was perfek. Ruim vertrekke. Die kuierareas is slim beplan.

Heerlike wegbreek in die Bosveld.

Edube1356 se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer, en bly julle het dit geniet. Alles wat mooi is vir julle, en waardering.

Edube1356
Janita G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita G

Pragtig, skoon en ontspannend.

'n lieflike huis, lekker ingerig met alles wat nodig is. Die kuierarea agter is baie lekker ingerig, en die heining om die erf is 'n definitiewe plus vir kinders en diere. Netjies, skoon en gemaklik. Ons het dit baie geniet.

Edube1356 se terugvoer

Hello julle, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is werklik bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer en alles wat mooi is. Dankie.

Edube1356
Piet H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H

Lekker rustig, jacuzzi werk goed en was skoon, lekker braaiplek met geriewe.

Baie lekker gebly ja.

Edube1356 se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning en bly julle het dit geniet. Waardeer die terugvoer en alles wat goed is vir julle. Mooi gaan daar.

Edube1356
Liezel B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

What a beautiful place. Little bit of heaven on earth. Beslis waarde vir geld.

Beslis waarde vir geld, ruim plek met die mooiste uitsig. Jacuzzi op stoep, boma en onderdak braai beslis 'n aanwins. Diere wat kom inloer is so mak. Dankie vir gasvryheid. Ons kom terug met 'n bang.

Edube1356 se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet en baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word regtig waardeer. Dankie, en julle is altyd welkom.

Edube1356
Charlene D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

Wonderlike plek, sal enige tyd weer gaan.

Sien sterre.

Johan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Magic.

Ons het 'n baie lekker tydjie daar gehad, net te kort.

Edube1356 se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet en ons waardeer die terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien. Alles wat goed is.

Edube1356
Stefan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan P

Lieflike huisie in die Bos.

Alles was perfek. Hulle het ook baie moeite gedoen om ons 10 jaar huweliksherdenking spesiaal te maak met die aankoms.

Edube1356 se terugvoer

Ons is werklik bly om deel te wees van julle herdenking. Ons waardeer die terugvoer, dit was 'n groot plesier om julle tydjie spesiaal te maak vir julle. Dit was regtig 'n plesier. Hoop ons sien julle weer. Alles wat mooi is vir julle en waardering. Dankie.

Edube1356
Ulana V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulana V

Baie lekker gekuier.

Die huis was skoon, netjies en baie veilig. Die huis is ruim; ons was 6 volwassenes en daar was baie spasie. Die gasheer was heeltyd in kontak om seker te maak alles is reg en ons het die verblyf geniet. Ons het baie dierebesoekers gehad. Ons wou nie eers huis toe kom nie. Ek sal die plekkie beslis aanbeveel.

Edube1356 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom. Alles van die beste.

Edube1356
Jacques L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Beste waarde vir geld.

Ons het die naweek baie geniet. Die plek is baie goed toegerus en 'n wonderlike buite-area. Sal die plek graag weer besoek.

Edube1356 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Is altyd goed om te hoor die gaste het dit geniet. Alles wat mooi is vir julle en ons sal julle graag weer akkommodeer.

Edube1356
Diane D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane D

We thoroughly enjoyed our stay and would recommend the accomodation without a doubt.

Outside braai area is a bonus. House is spacious and clean. We would definitely recommend this accommodation.

Edube1356 se terugvoer

Good day Diane, im glad you enjoyed your stay, much appreciated and thank you for the review. We would definitely love to have you again

Edube1356
Raeesah H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raeesah H

It was a perfect weekend getaway! My kids were sad to leave. The family loved the place. It was home away from home. Thank you to Kobus, exceptional host!

We will definitely be back!!

Edube1356 se terugvoer

Thank you so much Raeesah, I'm glad you loved your weekend away. Would love to have you again. Thank you

Edube1356
Marleen V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen V

Pragtige plek, goed ingerig. Mal oor die onthaalareas buite.

Sal die plek baie sterk aanbeveel en sal definitief weer besoek.

Edube1356 se terugvoer

Baie dankie Marleen. Ons is oorstelp dat julle dit geniet het. Ons waardeer die positiewe terugvoer en sien uit daarna om julle weer te akkommodeer. Baie dankie vir die terugvoer weereens.

Edube1356
Isemari D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isemari D

Fantastiese onthaalhuis

Edube1356 was goed toegerus en het heerlike onthaal areas.

Edube1356 se terugvoer

Hallo Isemari
Ek hoop dat julle 'n ander kans sal kry om Leeupoort weer the besoek. Ek hoop om van julle te hoor in die toekoms.
Geniet die dag.

Edube1356
Rtia B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rtia B

Rustig, vriendelike atmosfeer,.

Baie rustige atmosfeer, vriendelike inwoners en bure, interaksie met die diere is fantasties. Sal beslis weer gaan.

Edube1356 se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons sien waarlik uit daarna om julle weer te akkommodeer.. Dankie vir die positiewe terugvoer en alles wat mooi is vir julle. Baie dankie.

Edube1356
Belinda V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V

Baie rustig, skoon en netjies.

Die kinders het die diere baie geniet. Ons het rustig gekuier. Als was netjies en skoon. Ruim vertrekke. Ons het die tyd baie geniet.

Edube1356 se terugvoer

Thank you so much, we appreciate you. Would love to have you again.

Edube1356
Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantasties.

Fantastiese tyd gehad. Ons dogter het die mak diere vreeslik geniet. Baie dankie vir die vriendelike gasvreiheid.

Edube1356 se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet en sal altyd wekom wees. Baie dankie vir die terugvoer en hoop ons sien julle in die toekoms.

Edube1356
Jovian R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jovian R

Waarde-vir-geld verblyf.

Die plekkie waar die huis staan het 'n lekker uitsig oor die bosveld. Baie mooi wild ook. Baie perdebye buite die huis gewees en 2 waaiers het nie gewerk nie, enigste klagtes wat ons gehad het.

Edube1356 se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning, Jovian. Ek is bly julle het dit geniet. Ons sal die fans adresseer. Hoop sien julle weer. Baie dankie.

Edube1356
Marice D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marice D

Baie lekker. Netheid goed.

Loadshedding is net bietjie van 'n kopseer. Bietjie meer aandag kan gegee word vir dit. Wasmasjien kan ook goed wees veral vir gesin met kinders wat 'n rukkie daar gaan bly. Meer handdoeke kan dalk ook voorsien word, asook breekware bv. mikrogolfoond-vriendelike bakke.

Edube1356 se terugvoer

Ons is baie bly julle het julle tydjie geniet by Edube. Baie dankie vir ook die terugvoer. Die nodige tekortkominge sal ons aandag definitief geniet vir die toekomstige gaste. Alles van die beste en julle terugvoer word opreg waardeer. Dankie

Edube1356
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1356 Tarentaal Paadjie, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fdefa74c29002525e278904cd7cf8bf13f41355a502cfef957e5dca8301f2d3bd0b596806f19dd135d7c3adb5ee37c0abaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 1356 Tarentaal Paadjie Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.91352416523 27.644149895037
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang