Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edube1356

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anja F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ten volle toegerus met alles wat jy nodig het om lekker te kuier. Pragtige, netjiese huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Edube1356
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom by die huis. Eeradering en goed gaan vaar na julle.

Jacques L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wonderlike bosveld vakansie. Ons het 'n wonderlike naweek gehad, huis is ten volle toegerus. Kinders het so lekker in die jacuzzi geswem en diere gevoer. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marti D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Wegbreek duisend! Wat 'n wonderlike wegbreek! Klein en groot het dit geniet! Ons sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Edube1356
Dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en ons sal dit hoog op prys stel om julle weer te akkommodeer. Baie dankie.

Roelien A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustige kuier huis. Ons het baie lekker gebly en was aangenaam verras met die huis. Dit was baie skoon en netjies. Die stoep en lapa was lekker afgesonder en jy kon rustig sit en kyk vir die diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Edube1356
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is regtig bly julle het dit geniet... Ons waardeer dit baie. Ons hoop om weer te hoor van julle. Weereens dankie en mooi bly daar.

Yvette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Alles aan die verblyf was perfek. Ruim vertrekke. Die kuierareas is slim beplan. Heerlike wegbreek in die Bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Edube1356
Dankie vir julle terugvoer, en bly julle het dit geniet. Alles wat mooi is vir julle, en waardering.

Janita G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Pragtig, skoon en ontspannend. 'n lieflike huis, lekker ingerig met alles wat nodig is. Die kuierarea agter is baie lekker ingerig, en die heining om die erf is 'n definitiewe plus vir kinders en diere. Netjies, skoon en gemaklik. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Edube1356
Hello julle, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is werklik bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer en alles wat mooi is. Dankie.

Piet H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lekker rustig, jacuzzi werk goed en was skoon, lekker braaiplek met geriewe. Baie lekker gebly ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Edube1356
Dankie vir julle ondersteuning en bly julle het dit geniet. Waardeer die terugvoer en alles wat goed is vir julle. Mooi gaan daar.

Liezel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

What a beautiful place. Little bit of heaven on earth. Beslis waarde vir geld. Beslis waarde vir geld, ruim plek met die mooiste uitsig. Jacuzzi op stoep, boma en onderdak braai beslis 'n aanwins. Diere wat kom inloer is so mak. Dankie vir gasvryheid. Ons kom terug met 'n bang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Edube1356
Ons is bly julle het dit geniet en baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word regtig waardeer. Dankie, en julle is altyd welkom.

Charlene D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Wonderlike plek, sal enige tyd weer gaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Magic. Ons het 'n baie lekker tydjie daar gehad, net te kort.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Edube1356
Ons is baie bly julle het dit geniet en ons waardeer die terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien. Alles wat goed is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1356 Tarentaal Paadjie, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fdefa74c29002525e278904cd7cf8bf13f41355a502cfef957e5dca8301f2d3bd0b596806f19dd135d7c3adb5ee37c0abaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 1356 Tarentaal Paadjie Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.91352416523 27.644149895037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang