Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edube1356

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1356 Tarentaal Paadjie, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Edube1356 is 'n selfsorghuis in Leeupoort Oord, ongeveer 60 km vanaf Bela-Bela vanaf Thabazimbi. Dit is ideaal vir 'n wegbreek vir 'n gesin of vriende.

Hierdie eiendom is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n stapelbed vir kinders in die portaal.

Die huis het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die huis het sonkragligte vir beurtkrag.

Daar is 'n ruim lapa met 'n TV, yskas, plafonwaaier, ingeboude braai, gasstoof, tafel en stoele buite. Die huis het ook 'n boma waar gaste kan uitspan en na die diere in die bos luister. Daar is veilige motorhuisparkeerplek en 2 onderdakparkeerplekke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Anja F
Gesin met tieners
5.0
Ten volle toegerus met alles wat jy nodig het om lekker te kuier. Pragtige, netjiese huis.
Sep 2024
Jacques L
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike bosveld vakansie. Ons het 'n wonderlike naweek gehad, huis is ten volle toegerus. Kinders het so lekker in die jacuzzi geswem en diere gevo...
Sien meer
Aug 2024
Marti D
5.0
Wegbreek duisend! Wat 'n wonderlike wegbreek! Klein en groot het dit geniet! Ons sal beslis weer daar bespreek.
Aug 2024
Roelien A
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige kuier huis. Ons het baie lekker gebly en was aangenaam verras met die huis. Dit was baie skoon en netjies. Die stoep en lapa was lekker afgeso...
Sien meer
Jun 2024
Yvette B
Saam met vriende
5.0
Alles aan die verblyf was perfek. Ruim vertrekke. Die kuierareas is slim beplan. Heerlike wegbreek in die Bosveld.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1356 Tarentaal Paadjie, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Edube1356 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1356 Tarentaal Paadjie, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fdefa74c29002525e278904cd7cf8bf13f41355a502cfef957e5dca8301f2d3bd0b596806f19dd135d7c3adb5ee37c0abaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 1356 Tarentaal Paadjie Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.91352416523 27.644149895037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang