Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edwil's Place

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shandine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kry wat jy sien. Baie oulik uitgelê, lekker rustig en oulike ekstra detail; filt. Kry wat jy sien. Baie oulik uitgelê, lekker rustig en oulike ekstra detail; filter coffee, beskuit, droër. Ons wou vroeg inchecken en the host was baie akkommoderend. Definitief waarde vir geld! Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertha E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Fantasties, baie netjies en skoon. Hierdie plekkie het gevoel soos 'n huis. Pragtig en baie netjies. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Edwil's Place
Dit was 'n plesier om Albertha as 'n gas te hê. Die woonstel is silwerskoon gelaat met haar vertrek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longtom-laan 6, Ifafi, 0260, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3363e7bf9197f0ef1e56212bc6a880f19d4c6ddc228184b943c16bc4b808148ecc808a7b3a7ad4f76fcb7c1c230769c15ba6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 6 Longtom Avenue Ifafi 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.743547929267 27.892158914891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang