Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edwil's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longtom-laan 6, Ifafi, 0260, Noordwes
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Edwil's Place is 'n selfsorgwoonstel in Ifafi, Noordwes. Hierdie verblyf is ideaal vir vakansiegangers of sakesreisigers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n aparte area met 'n dubbelslaapbank vir 2 volwassenes.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en 'n etenstafel met sitplek vir 4 toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Daar is buitesitplek, 'n braai-area en 'n pragtige tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wilma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Longtom-laan 6, Ifafi, 0260, Noordwes
  • Gaste dink Edwil's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longtom-laan 6, Ifafi, 0260, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3363e7bf9197f0ef1e56212bc6a880f19d4c6ddc228184b943c16bc4b808148ecc808a7b3a7ad4f76fcb7c1c230769c15ba6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 6 Longtom Avenue Ifafi 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.743547929267 27.892158914891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang