Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Een Een Vyf Albrecht

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Shelley S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Excellent choice in Bloemfontein. House was perfect, amazing for children as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lygia M
1 nag
5.0
Des 2023

Vinnig deur, maar wonderlike plek om in te bly. Rustig, winkels is baie naby. Baie netjies en goed uitgelê, met meer as genoeg spasie vir almal. Die stoep tafel is 'n lekker plek om by te sit en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lena
Een Een Vyf Albrecht
Hi Lygia, baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer! Hoop om julle gereeld te huisves. Vriendelike groete, Lena

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Die persoon wat vir ons die inligting moes stuur, soos die kode en detail oor sleutels, was onbevoeg. Na drie selfoonoproepe, het ons nog steeds nie die WiFi-kode ens. ontvang nie. Baie verskonings en klagtes gehad - myns insiens onprofessioneel. Dit sal besigheid benadeel, want die gastehuis self is hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Ons het deurgery en het slaapplek nodig gehad vir die aand. Baie oulike plekkie, baie stil. Ons het heerlik geslaap en het dit baie geniet. Wenk vir eienaar, as julle dalk 'n vollengte spieël teen 'n muur kan hang en dalk 'n spieël naby 'n kragpunt kan sit sodat 'n mens kan sien wat jy met jou hare aanvang wanneer jy dit droogblaas. Verder was dit baie goeie waarde vir geld, ons sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jan W
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2023

Die eenheid was skoon en ruim. Daar is egter 'n paar probleme. Geen straatnommer op die adres nie, geen persoon op perseel om jou te ontvang nie, die eiendom is onbewoon, kontaknommers werk nie, geen instruksies om sleutel uit kas te kry nie, geen wifi-password in eenheid nie, TV werk nie, aircon remote dood, wasbak onbruikbaar in badkamer. Kon nie eienaar telefonies in die hande kry nie, gelukkig het 'n ander gas ook ingekom en kon ons inlaat en sleutel uit kas haal vir die eenheid. Hy het ook gehelp met die wifi-password en sleutelkaskode om sleutel te berg met vertrek. Hoekom is die info nie per e-pos gekommunikeer nie?

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannette K
1 nag Saam met vriende
3.0
Jul 2023

Was skoon en netjies. Het geen kontak behalwe telefonies met mense gehad nie. Die wasbak in die badkamer is so klein dat mens amper nie eens jou tande kan borsel sonder om op die vloer te mors nie. Lekker dat daar 2 enkelbeddens was.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Erna B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Ons tuiste weg van ons huis. Skole netbal en rugby bygewoon. Was baie sentraal, veilig en van hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

5 ster verblyf. Absoluut die moeite werd! Een Een Vyf Albreght laat mens voel asof jy 'n 5 ster gastehuis net vir jouself het. Voel onwerklik. Bederf jouself en kom bly hier. Jy sal nie spyt wees nie. Ons het nog nie só 'n positiewe ervaring gehad nie. Hulle sien ons defnetief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

In die gietende reën daar aangekom, maar kamer was skoon en gerieflik. Ons was heeltyd in kennis gestel van hoe om in te klok (self-inklok) en almal was baie vriendelik. Kamer het alles gehad wat nodig was. Redelik maklik om te kry en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Very Nice. The location and the place was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R858
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R858
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albrechtstraat 115, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3f9d230085ff5f13d936461eb8f0d230f8f197a7db0725e0d63f10053515811e079889fb796c2e8e06d9a22f1a8d7e91546?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R858 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 115 Albrecht Street Dan Pienaar 9310 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.08696 26.21526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang