Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Een Een Vyf Albrecht

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Een Een Vyf Albrecht
Netheid
4.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Shelley S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley S

Excellent choice in Bloemfontein.

House was perfect, amazing for children as well.

Lygia M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lygia M

Vinnig deur, maar wonderlike plek om in te bly. Rustig, winkels is baie naby.

Baie netjies en goed uitgelê, met meer as genoeg spasie vir almal. Die stoep tafel is 'n lekker plek om by te sit en kuier.

Een Een Vyf Albrecht se terugvoer

Hi Lygia, baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer! Hoop om julle gereeld te huisves. Vriendelike groete, Lena

Een Een Vyf Albrecht
Kobus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Die persoon wat vir ons die inligting moes stuur, soos die kode en detail oor sleutels, was onbevoeg.

Na drie selfoonoproepe, het ons nog steeds nie die WiFi-kode ens. ontvang nie. Baie verskonings en klagtes gehad - myns insiens onprofessioneel. Dit sal besigheid benadeel, want die gastehuis self is hoogs aan te beveel.

Elanie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie V

Ons het deurgery en het slaapplek nodig gehad vir die aand.

Baie oulike plekkie, baie stil. Ons het heerlik geslaap en het dit baie geniet. Wenk vir eienaar, as julle dalk 'n vollengte spieël teen 'n muur kan hang en dalk 'n spieël naby 'n kragpunt kan sit sodat 'n mens kan sien wat jy met jou hare aanvang wanneer jy dit droogblaas. Verder was dit baie goeie waarde vir geld, ons sal weer daar bly.

Jan W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Die eenheid was skoon en ruim. Daar is egter 'n paar probleme.

Geen straatnommer op die adres nie, geen persoon op perseel om jou te ontvang nie, die eiendom is onbewoon, kontaknommers werk nie, geen instruksies om sleutel uit kas te kry nie, geen wifi-password in eenheid nie, TV werk nie, aircon remote dood, wasbak onbruikbaar in badkamer. Kon nie eienaar telefonies in die hande kry nie, gelukkig het 'n ander gas ook ingekom en kon ons inlaat en sleutel uit kas haal vir die eenheid. Hy het ook gehelp met die wifi-password en sleutelkaskode om sleutel te berg met vertrek. Hoekom is die info nie per e-pos gekommunikeer nie?

Jeannette K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette K

Was skoon en netjies. Het geen kontak behalwe telefonies met mense gehad nie. Die wasbak in die badkamer is so klein dat mens amper nie eens jou tande kan borsel sonder om op die vloer te mors nie.

Lekker dat daar 2 enkelbeddens was.

Erna B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B

Ons tuiste weg van ons huis.

Skole netbal en rugby bygewoon. Was baie sentraal, veilig en van hoë gehalte.

Deon M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

5 ster verblyf. Absoluut die moeite werd!

Een Een Vyf Albreght laat mens voel asof jy 'n 5 ster gastehuis net vir jouself het. Voel onwerklik. Bederf jouself en kom bly hier. Jy sal nie spyt wees nie. Ons het nog nie só 'n positiewe ervaring gehad nie. Hulle sien ons defnetief weer.

Ashley W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley W

In die gietende reën daar aangekom, maar kamer was skoon en gerieflik.

Ons was heeltyd in kennis gestel van hoe om in te klok (self-inklok) en almal was baie vriendelik. Kamer het alles gehad wat nodig was. Redelik maklik om te kry en baie veilig.

Hilton A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton A

Very Nice.

The location and the place was awesome.

Kwartus S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwartus S

Lekker gebly, klein dingetjies kort aandag.

Badkamerdeur kan nie behoorlik toemaak nie. Wasbak is uiters klein en kraan baie groot - kan nie lekker skeer nie.

Le-anne J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne J

Wow! Wow! Wow!

Absolutely an awesome guesthouse! Clutter free. Modern. Amazing towels and also ample towels compared to some guesthouses. Beds and pillows were great and JJ and Lena were so accommodating. I would gladly stay there again and confidently recommend it. Thank you so so much.

Mariette C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette C

Sien sterre.

Baie lekker gebly. Dit was netjies en baie veilig. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Karin V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Heerlik!

Ek sal Een Een Vyf Albrecht vir enige iemand aanbeveel. Die huis is baie ruim en netjies. Vanaf ek geboek het totdat ek uitgeklok het was die diens uitstekend. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te help waar hy kon. Dit was heerlik om so lekker spasie te kan he waar die kinders kon rondhardloop en speel sonder om die heeltyd te moet keer dat hulle iets breek. Ek sal definitief weer die huis bespreek.

Wilna S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S

Alles was baie netjies en skoon in 'n goeie omgewing.

Vriendelike ontvangs en daar was alles wat ons nodig gehad het.

Charlene M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene M

Een nag geslaap op pad na volgende bestemming.

Geen hake vir handdoeke by stort en badkamer nie, handvatsel in stort sal goeie aanpassing wees.

Vanaf
Vanaf R858
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R858
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albrechtstraat 115, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3f9d230085ff5f13d936461eb8f0d230f8f197a7db0725e0d63f10053515811e079889fb796c2e8e06d9a22f1a8d7e91546?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R858 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 115 Albrecht Street Dan Pienaar 9310 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.08696 26.21526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang