Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Een Een Vyf Albrecht

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albrechtstraat 115, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Vanaf R825 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Een Een Vyf Albrecht bied gerieflike oornagverblyf, verblyf aan gaste wat vir familie kom kuier of 'n troue bywoon en is in Dan Pienaar, Bloemfontein.

Verblyf is beskikbaar in 2 oopplan-eenhede of 'n huis wat geskik is vir 6 gaste. Elke eenheid het als wat jy nodig het vir gerieflike verblyf.

Die woonstelle het lugversorging en 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet. Verder het elke eenheid 'n TV en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die selfsorghuis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis beskik oor 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n TV met Netflix en Showmax. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Bloemfontein het 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos stap, sterrekyk by die Boyden-sterrewag en valskermspring, asook verskeie museums, winkels en restaurante wat gaste kan besoek. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat of die Hamilton Park besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Wynand L
5.0
Genotvol. Lekker gebly. Skoon. Netjies. Naby Preller Plein.
Okt 2024
Shelley S
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent choice in Bloemfontein. House was perfect, amazing for children as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Lygia M
5.0
Vinnig deur, maar wonderlike plek om in te bly. Rustig, winkels is baie naby. Baie netjies en goed uitgelê, met meer as genoeg spasie vir almal. Die s...
Sien meer
Des 2023
Kobus V
Saam met lewensmaat
4.2
Die persoon wat vir ons die inligting moes stuur, soos die kode en detail oor sleutels, was onbevoeg. Na drie selfoonoproepe, het ons nog steeds nie d...
Sien meer
Mrt 2023
Elanie V
Saam met lewensmaat
4.0
Ons het deurgery en het slaapplek nodig gehad vir die aand. Baie oulike plekkie, baie stil. Ons het heerlik geslaap en het dit baie geniet. Wenk vir e...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Albrechtstraat 115, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Gaste dink Een Een Vyf Albrecht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R825
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R825
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albrechtstraat 115, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3f9d230085ff5f13d936461eb8f0d230f8f197a7db0725e0d63f10053515811e079889fb796c2e8e06d9a22f1a8d7e91546?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 115 Albrecht Street Dan Pienaar 9310 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.08696 26.21526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang