Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eendracht Apartments

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Bea P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Vredevol. Het veilig en rustig gevoel. Toegang en ligging was perfek. Alles wat ek benodig het, was beskikbaar. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellena M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rustig, netjies, klipgooi van Dorpstraat. Waarde vir geld. Baie netjies, uitstekende ligging en goeie waarde vir geld vir Stellenbosch. Die leefarea met kombuisie is baie oulik ingerig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mei 2023

Veilig en goed toegerus. 'n Spieël in die kamergedeelte sal baie welkom wees. Noodkrag was fantasties gedurende "load shedding".

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie goed toegerus en netjies. Perfek geleë in rustige area, loopafstand vanaf restaurante, winkels ens. Veilige parkering. Die enigste negatief wat ons ervaar het was a.g.v. 'n ander gas se lawaai en dit is nie binne Eendracht se beheer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Eendracht Apartments
Beste Jeanne Baie dankie vir die terugvoer ontvang. Ons is bly dat u die besoek geniet het en ai, jammer vir die lawaai ervaar. Ons hoop dat ons u gou weer terug kan verwelkom Vriendelike groete Michelle en die res van die Eendracht Span

Juanita M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2022

Goeie ligging. Die opsie vir twee mense is te klein vir selfsorg. Dit is 'n klein kamer met 'n badkamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Leon S
1 nag
5.0
Mrt 2021

Good quality fittings and secure. The studio apartments are not in the hotel but rather in a standalone house behind the nearby church. The premises itself is modern and there's a night-time guard on-site, so the only snag is you hear the church ringing its bells every hour (ending at midnight). A Stellenbosch thing. Wasn't too loud.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Dis was vir ons 'n perfekte oornagslaapplek. Die kamer is goed toegerus vir 'n oornagslaapplek. Alles skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Pragtige ou huis met pragtige kamer! Die kamer was heerlik koel toe ons op 'n snikhete warm dag daar instap! Gerieflike stapafstand vanaf goeie restaurante. Die kamer is baie goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arista B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2018

4-dae verblyf in Eendracht Apartments gedurende die bywoning van 'n kursus op Stellenbosch. Ons het die plek bespreek omdat dit baie goed geleë is. Die verblyf het baie goed gelyk op die webwerf. Die foto's is egter bietjie misleidend! Die kamer word bemark as 'n ateljeewoonstel, maar is niks anders as 'n klein kamer met 'n en suite-badkamer en kookfasiliteite nie. Dit is egter baie skoon en baie goed toegerus. Net bietjie knap vir 4 dae se verblyf, net reg vir 1 nag verblyf. Die ander gaste in die huis verstaan nie wat dit beteken om ander in ag te neem nie. Hulle slaan deure toe in die vroeë oggendure en rook aanhoudend binne-in die huis, alhoewel in hulle kamers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Charlotte V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2017

Pragtig, skoon en grieflik met alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer daar bly en aanbeveel by vriende. Bitter goeie waarde vir geld. Lekker ruim TV-kamer, gerieflike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R2 290
R2 290 R2 061
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 290
R2 290 R2 061
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Minseriestraat 5, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxOTg5ODVjLTA0MjItNGJiMy1hOGExLWVkNGY5ZWYxMGJjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 290 nouVanaf R2 061 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 5 Minserie Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.937436434672 18.864807486534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang