Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 8 - Kiepersol Country Retreat

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was fantasties! Hierdie is die ideale plek om weg te kom van als (en almal). Enige spesiale romantiese wegbreek is hierdie plek definitief die ideale plek. Ons het ons 1 jr huweliksherdenking spandeer in eenheid 8. Dit was asof dit net ek en hy was, niemand anders nie. Dit is so pragtig daar, met die mooiste uitsig. En dit is baie naby aan Parys as mens net gou iets wil kry. Ons was eers bekommerd oor die selfoon sein (net Vodacom van op as jy op die stoep staan) maar toe was dit 'n blessing in disguise. Ons kon net op mekaar fokus en so bietjie vergeet van al die verpligtinge van ons lewe. Ons gaan beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacoba
Unit 8 - Kiepersol Country Retreat
So bly julle het dit geniet. Die rus en stilte kruip in jou hart, en jy vergeet dit nooit weer. Julle is altyd weer welkom.

Marika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

You lost yourself in the calmness. Silent. Of the Kipersol bushveld. Stay was. You lost yourself in the calmness. Silent. Of the Kipersol bushveld. Stay was amazing. We didn't want to go back home. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacoba
Unit 8 - Kiepersol Country Retreat
Hi Gary and Marika So glad you loved your stay at Kiepersol. Kiepersol does have a way that makes you forget about the outside world. Looking forward to your next stay. Welcome to our family.

John M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

My stay was nice. My stay was very nice, what a nice place and very private. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Relaxing and rejuvenating. Really really enjoyed my stay. It was peaceful and relaxing and a good getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacoba
Unit 8 - Kiepersol Country Retreat
Hi Jenna, Thank you very much. I'm glad you enjoyed your stay. You are welcome back any time.

Isabel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Awesome Ons wil net baie dankie sê vir die awesome verblyf by Kiepersol Country Retreat, die ontvangs was awesome, Fransie het ons soos familie laat voel, haar gasvryheid was so warm, die staff op die perseel was aangenaam en vriendelik. Ek beveel Unit 8 vir enige paartjie wat net wil wegbreek uit die besige stadslewe. Dit is skoon en netjies en baie gerieflik. Dit voel of jy in 'n paradys is, die stilte en die natuur is asemrowend. Nogmaals dankie vir julle en Kiepersol Country Retreat vir julle goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Rustige naweek, 'n belegging in ons huwelik. Dit was dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bernelee B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

As pictured - Very cozy cute stay. We enjoyed our stay here. It's a small cozy place with the basics required. The only complaint would be the small house next door's dogs that kept barking the whole day and some parts of the night. The only time it really bothered us was in the morning with our coffee on the deck though. The place was clean, we had warm water the whole time, and the jacuzzi was such a nice element to our weekend. I would recommend this place for a couples' getaway. Thank you for hosting us for ziplining as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jacoba Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venterskroonweg, Kiepersol Plaas, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab9e55b257b16005ee8e41fc6b6a40eb433618fac36239be19d1720155b50ad97a963ae53794a4e6f5ad645f19d7177d95d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Venterskroon Road Kiepersol Farm 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.838501236231 27.358187469439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang