Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eenkant huisie @ Vaalwater Bush Camp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalwater Lodge, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Eenkant huisie @ Vaalwater Bush Camp is 'n lieflike selfsorgeenheid in Vaalwaterweg, tussen Uniondale en die Baviaanskloof. Dit is net 2 km vanaf die hoof Baviaanskloof-toegangspad.

Dié eenheid skuil tussen ander selfsorgeenhede, sowel as kampeerplekke en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n enkelbed elk. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n eetarea met 'n kaggel.

Hierdie verblyf spog met verskeie roetes langs die rivier, perfek vir voëlkyk of begeleide wildkykritte, wat dit ideaal maak vir natuurentoesiaste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marissa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vaalwater Lodge, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalwater Lodge, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa541740c2636f2e65182b96b22c272132f028b0f83ed0bb3efd0c27d8d620cc1d4eb5f8874e703a0a018ba7819a06d48b0b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense Vaalwater Lodge Willowmore 6460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4913455 23.5927548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang