Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eenzaamheid Vakansieplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wendy P
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Ervaar 'n regte Karooplaas. Heerlik gekuier op die plaas. Alles was perfek. Baie hout vir ons vuurtjie en die gasvrou is fantasties. Die rustigheid is wat ons stadsjappies nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Breath-taking scenery, peaceful and traditional. You will possibly find the same great hospitality somewhere, but you will struggle to beat it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Absoluut die moeite werd om weer te besoek. Fantasties met plaas atmosfeer. My kop skoon gekry. Baie rustig met mooi skoon en vriendelike verblyf. 10 ster. Stephanie wonderlike persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel B
1 nag
5.0
Feb 2024

Rustige warm kuier. Dit was baie netjies en alles wat ek nodig gehad het vir 'n heerlike kuier. Gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Eenzaamheid Vakansieplaas
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Lekker groep gaste om te ontvang.

Nicolai V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Pragtige plaas en vriendelike mense. Pragtige plaas en vriendelike mense. Ons het nou al 4 of 5 keer daar geslaap. Sal weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome. Baie aangename verblyf. Lekker plaas lewe. Baie aangename gasvrou. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers, en sal self in die toekoms daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Eenzaamheid Vakansieplaas
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Andre.

Natalie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great accommodation in the middle of the Karoo. Very peaceful stay with a host that looks after you well. The stars were amazing to see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Eenzaamheid Vakansieplaas
Thank you for your positive review.

Menante V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Beeldskoon natuur en baie rustig vir uitkom uit die stad. Baie gerieflik en ruim, gasvry en rustig, met hoendertjies en skapies wat mens in die oggend kan hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rupert S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2023

N gem in die natuur pragtige plek. Uitstekend pragtige plek.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Eenzaamheid Vakansieplaas
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenzaamheid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cbeca409ed267a81c63de216c9abfaa3b5f0da876789b3896f8deb88995921aba5fd43e26c5a0a8d22fc009f672bedd2fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 Eenzaamheid Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -32.279069077113 24.181243479252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang