Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eenzaamheid Vakansieplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 83 resensies vir Eenzaamheid Vakansieplaas
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wendy P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy P

Ervaar 'n regte Karooplaas.

Heerlik gekuier op die plaas. Alles was perfek. Baie hout vir ons vuurtjie en die gasvrou is fantasties. Die rustigheid is wat ons stadsjappies nodig het.

Gideon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B

Breath-taking scenery, peaceful and traditional.

You will possibly find the same great hospitality somewhere, but you will struggle to beat it.

Deon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Absoluut die moeite werd om weer te besoek.

Fantasties met plaas atmosfeer. My kop skoon gekry. Baie rustig met mooi skoon en vriendelike verblyf. 10 ster. Stephanie wonderlike persoon.

Lizel B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel B

Rustige warm kuier.

Dit was baie netjies en alles wat ek nodig gehad het vir 'n heerlike kuier. Gasvrou was baie behulpsaam.

Eenzaamheid Vakansieplaas se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Lekker groep gaste om te ontvang.

Eenzaamheid Vakansieplaas
Nicolai V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolai V

Pragtige plaas en vriendelike mense.

Pragtige plaas en vriendelike mense. Ons het nou al 4 of 5 keer daar geslaap. Sal weer teruggaan.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Andre V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Awesome.

Baie aangename verblyf. Lekker plaas lewe. Baie aangename gasvrou. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers, en sal self in die toekoms daar oorbly.

Eenzaamheid Vakansieplaas se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Andre.

Eenzaamheid Vakansieplaas
Natalie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D

Great accommodation in the middle of the Karoo.

Very peaceful stay with a host that looks after you well. The stars were amazing to see.

Eenzaamheid Vakansieplaas se terugvoer

Thank you for your positive review.

Eenzaamheid Vakansieplaas
Menante V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menante V

Beeldskoon natuur en baie rustig vir uitkom uit die stad.

Baie gerieflik en ruim, gasvry en rustig, met hoendertjies en skapies wat mens in die oggend kan hoor.

Rupert S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert S

N gem in die natuur pragtige plek.

Uitstekend pragtige plek.

Eenzaamheid Vakansieplaas se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.

Eenzaamheid Vakansieplaas
Clinton B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clinton B

Could do with some TLC, that's all.

It is a little run down. Unfortunately, quite a bit of TLC is needed. However, still value for money for the family.

Anton B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

'n Goeie basis vir 'n besoek aan Graaff-Reinet.

Hoewel die plaas 'n klompie km uit Graaff-Reinet is, is die ry die moeite werd. Die plaas is op die einde van die pad in valeitjie op, tussen die berge. Dit het lekker stapplek met twee-spoorpaadjies langs. Die huisie is goed toegerus en het 'n lekker kaggeltjie om die winterkoue te temper.

Andre J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

10 uit 10!

Wonderlike oorslaapplek, en sal terugkom en bietjie langer bly. Alles wat nodig het, het die stilte en pragtige omgewing tussen die berge baie geniet. Vriendelike gasheer, pragtig skoon!

Eenzaamheid Vakansieplaas se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Julle altyd welkom op Eenzaamheid

Eenzaamheid Vakansieplaas
Isabell V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabell V

Net wat ons as familie nodig gehad het!

Ons as familie het gekies om in stilte onder die sterre 2022 binne te gaan. Ons kleinkinders was "mesmerised" met die plaaslewe. Alles wat ons nodig gehad het was daar en die mooi wêreld was die kersie op die koek. Baie dankie Stephanie vir die heerlike tyd.

Juvan O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juvan O

Would be our preferred stay when passing by again!

See stars.

Johan L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie aangename en gerieflike verblyf.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die eenheid was skoon en netjies. Die plaas is in 'n baie mooi omgewing geleë.

Friena V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Friena V

Baie mooi en rustige omgewing.

Gerieflike verblyf. Beslis die moeite werd om die ekstra kilometers te ry om dit te ervaar.

Anziske K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anziske K

Dit was aangenaam en ons kon lekker rus.

Die akkommodasie was uit die boonste rakke, maar omdat ons so 'n groot groep was moes ons gedurig skottelgoed was! Dalk kan 'n house cleaning-opsie ingesluit word.

Vicky S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S

Pragtige natuurskoon, vriendelike mense, heerlike verblyf.

Ons sal beslis terug wees. Ons kinders het 'n absolute fees gehad terwyl ons lekker kon uitrus en die natuurskoon en gasvryheid waardeer. Baie dankie vir 'n heerlike kuier by julle pragtige plek.

Amanda V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Beste besluit ooit om op n Karooplaas oor te slaap oppad na ons bestemming.

Om oor te slaap op Eenzaamheid was 'n wonderlike ervaring, Stephanie is 'n sorgsame en vriendelike gasvrou wat ons dadelik laat tuisvoel het. Die eenheid waar ons gebly het, het alles gehad wat ons benodig het. As 'n bonus kon ons deurnag Karoo-reën beleef, wat 'n ervaring.

Eenzaamheid Vakansieplaas se terugvoer

Baie dankie.

Eenzaamheid Vakansieplaas
Lisinda H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisinda H

Ons nuwe blyplek vir oornag in Graaff-Reinet.

Goed toegeruste kothuis, gemaklike beddens en skoon beddegoed. Pragtige en rustige omgewing.

Eenzaamheid Vakansieplaas se terugvoer

Baie dankie.

Eenzaamheid Vakansieplaas
Harold C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold C

Relaxing after long drive.

Beautiful location that deserves more time to enjoy. Ideal place to break away from the rush.

Wim B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B

Wonderlike oorslaapplek.

Baie vriendelike ontvangs en pragtige plaas. Hoogs aantebevole.

Alex R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex R

Fantastic overnight stay.

Set in a pretty part of Graaff-Reinet, with great views of the surrounding mountains. They have an excellent living area and is set within a relaxed environment. I would highly recommend it to anyone.

Melinda J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda J

Rustige plaasatmosfeer, pragtige meubels in kothuis en klein kinders het diere geniet.

Verblyf baie mooi toegerus. Fasiliteite meer as genoeg. Prys vir verblyf baie billik. Gaste moet egter net vooraf ingelig wees oor 20 km-grondpad tot by die plaas.

Hannes P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P

Was 'n fantastiese oorslaap op ons pad na die Wes-Kaap. Sal beslis weer besoek.

Die gasvryheid en fasiliteite was bo verwagting. Baie aangenaam en alles at nodig is. Sal vir seker weer besoek en aanbeveel. Die plaas is fantasties en goed onderhou.

Ben H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben H

Baie lekker rustig en in die pragtige natuur.

Ons doel was om in die natuur te wees en Eenzaamheid het totaal voldoen aan ons behoefte. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en die kamer was pragtig toegerus en baie skoon en netjies. Ons het heerlik gebly.

Mike S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S

A hidden gem.

I would highly recommend this place. A hidden gem. Hosts were extremely friendly and welcoming. Pity we only stayed over for one night.

Louine V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louine V

Pragtige Karoo, mooiste landskap.

Beslis ’n heerlike wegbreek van alles en almal.

Eenzaamheid Vakansieplaas se terugvoer

Baie dankie.

Eenzaamheid Vakansieplaas
Marilie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie V

Sien sterre.

Lieflike plek! Ons sal graag weer gaan en meer tyd daar wil spandeer.

Louw K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw K

Gasvry en gemaklik.

Ons is 'n gesin van 5 en het lekker gebraai, die plaas geniet en die natuurskoon waardeer.

Jana N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana N

Slegs oornag.

Die kamer is absoluut skoon en netjies en voldoen aan alle vereistes. Ons het nie van etes gebruik gemaak nie, maar self gebraai. Ons verstaan 100% dat vlieë deel is van die plaaslewe (en alledaagse bestaan) maar 'n inseknet voor die deur, of selfs net 'n net bo die bed sal nou nie 'n slegte plan wees nie! Ons was heel nag besig om vlieë te waai!

Anthony M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony M

Overnight stay, but a lovely place to visit for longer.

Beautiful old farm with a warm welcome. Hope they get some rain soon. They need it and deserve it.

Willem V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Eenzaamheid was ver van eensaam. Eerder die teenoorstaande.

Ek het in die familie kamer gebly gedurende my verblyf. Ek was ook slim gewees deur te vra vir beide ontbyt en aandete. Dit was vir my die lekkerste verblyf wat ek ervaar het gedurende my vakansie op my eie. Die gasvryheid het jou weer laat besef wat is belangrik in die lewe. Jy kon jou batterye behoorlik laai en heerlik bederf word deur die hele span. Van Stepnie en Francois tot die span Jack Russeles wat jou kom hallo se. Die plaas is in 'n bewaringsarea wat omhein en deur toegangshekke beheer word wat dit heel veilig maak om daar te bly. Vir ouers met kinders is daar 'n heerlike groot grasperk waar die kinders van al hulle energie kan ontslae raak na 'n dag op die pad. Daar is regtig min plekke wat ek jou gaan aanbeveel om 'n minimum van 2 nagte eerder te bly. Hierdie is regtig waar een van hulle. En boek 'n aandete en jy sal altyd wil terugkom.

Eenzaamheid Vakansieplaas se terugvoer

Baie dankie Willem, vir jou mooi en positiewe terugvoer. Ek mis ons geselsies om die tafel. Tot weersiens

Eenzaamheid Vakansieplaas
Lukas M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas M

Pragtig

Pragtige gasteplaas in die hartjie van die Karoo met baie gasvrye en behulpsame mense. Lanklaas so lekker oorgebly.

Peter V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Incredibly peaceful, quiet and just the place for a stopover.

Great place to stay if you enjoy farm hospitality. The surrounding mountains were an incredibly beautiful backdrop to our accommodation.

Robbie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie D

Pragtige omgewing. Vriendelike ontvangs. Stylvol. Smaakvol.

Werkende plaas met wild, skape en bokke. Historiese opstal en pragtige uitsig op die berge. Afgesonderd en eenkant. Stil en besonders.

Johan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Lekker rustig daar op die plaas.

Baie netjies en die braai- en lapageriewe was ’n wenner.

Nico D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico D

Clean venue, hospitality only okay.

We enjoy the venue and the dogs and the walks with our girls.

Roelene B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene B

Pragtig, rustig, kinder-vriendelik, heerlike kos en uitstekende gasvryheid.

Dit was heerlik om daar te kuier. Ons het vir 2 aande oorgeslaap. Stephanie is 'n fantastiese gasvrou en het die heerlikste boerekos gemaak. Dit is pragtig, rustig, gemaklik en netjies. Asook 'n lekker plaasdam om in af te koel. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Sommer volgende keer vir langer.

Gerhard V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Rustig, gerieflik en baie mooi.

'n Pragtige plaas. Selfs die rit soontoe is 'n avontuur. Alles is gerieflik en mens voel dadelik welkom met jou aankoms. 'n Juweel.

Jennifer D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D

Rustigheid vir die siel.

Ons het by Eenzaamheid Vakansieplaas oorgebly vir 2 nagte as 'n middelpunt na ons bestemming toe en dan weer op pad terug. Wat 'n fantastiese plek. Dit is 'n beeldskone omgewing wat jou hart laat oorvloei met rustigheid. Die enigste slegte ding wat ek kan noem is, is dat die bed nie gemaak is vir lang mense nie en elke bed 'n voetstuk het wat dinge nie makliker maak nie. Andersins, 10 uit 10 vir Stephanie en hierdie fantastiese rustige plek.

Liesl E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl E

Heerlike stil en rustige plek.

Baie ver van die pad af. Geen geraas.

Sioux M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sioux M

Relaxing escape from the city.

Eensaamheid was just what we needed to detox from city life. No TV, no Wi-Fi - awesome! Slept so well in the very comfy beds. Loved all the dogs who visited us often. Stunning boma - thanks for a great stay, Stephanie.

Peter L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L

Heerlike, rustige Karoo-atmosfeer.

Ons is hartlik ontvang deur Stephanie en het dadelik tuis gevoel. Al die Jack Russells het my vrou nog meer tuis laat voel. Ons kon wyd op die plaas stap en die Karoo-skoonheid geniet. Presies wat ons wou kom doen het.

Tokkie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie V

Awesome.

Stephanie was 'n ster - ete was voortreflik.

Tania V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Baie aangename ervaring.

Ons sal Eenzaamheid beslis aanbeveel.

Emile M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile M

Heerlike rustige verblyf.

Heerlike paar dae in baie rustige omgewing, ideaal vir 'n oornag of paar dae besoek. Die plaasdamswem was heerlik in die hitte, en ons kon lekker die paadjies met fietse en stapskoene verken. Dankie Stephanie en almal daar op Eenzaamheid.

Jaco V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Rustig en oorspronklik.

Was 'n fantastiese oornag-bestemming.

Lisl D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisl D

Goeie oornag verblyf.

Na 'n lang dag op die pad kon ons lekker ontspan op die plaas. Die akkommodasie was skoon, netjies en gerieflik. Stephanie is 'n bobaas-kok, kan die etes hoogs aanbeveel!

Roche R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche R

Lekkerste.

Baie lekker plek, sal dit aanbeveel, het dit die meeste daar geniet van al die plekke.

Ruan M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M

Wonderlike dag en aand spandeer by Eenzaamheid!

Ideale plek om te oornag.

Jan K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Wonderlik, gasvry en rustig.

Goeie basis om Graaff-Reinet en omgewing te verken. Plaaslewe en ervaring.

Danel S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danel S

Wat ‘n rustige, beeldskone wegbreek!

Die plaas is afgeleë en dus heerlik rustig, veilig en lekker vir kinders om te speel en fiets te ry. Die plaasdam (mooi skoon swembad) was ‘n heerlike afkoel en kuierplek. Ons sal vir seker weer gaan!

Vink L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vink L

Plattelandse gasvryheid op sy beste.

Die vriendelike en gasvry gesindheid van Stefanie Theron en haar gesin sal ons verseker weer laat oorslaap by Eenzaamheid. Pragtige plek.

Martin En Jenny K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin En Jenny K

Heerlike ontspanningsplek.

Pragtige plaas, voortreflike gasvryheid, gerieflike kamer, baie lekker etes.

Cabriere V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cabriere V

Wonderlike rus-naweek!

Ons het die plaas, die spasie en al die diere so geniet! Verder is die braai-area wonderlik! Dit was perfek vir braaidag! En dankie dat ons kon help om die hanslammertjies melk te gee - baie spesiaal!

Eenzaamheid Vakansieplaas se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.

Eenzaamheid Vakansieplaas
Herman S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Herman S

Teleurstellend.

Meubel materiale stukkend en gevlek.

Delmarie E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie E

Beeldskone plaas met die heel mooiste uitsig van die plaas en berge. Dit is hier waar 'n mens sielsvrede kan ervaar. 'n Stukkie hemel op aarde is definitief hoe ek hierdie plek sou opsom!

Ons is baie vriendelik ontvang deur Stephanie met aankoms op die plaas. Sy het ons vinnig laat tuis voel. Die kamers is baie lekker en gemaklik ingerig en die plek het alles wat 'n mens sou benodig om aan selfsorg te voldoen. Braai onder die aandsterre, wat meer wil enige iemand hê? Die omgewing was stil deur die nag en die volgende oggend kon ons gaan draf en later in die plaasdam afkoel voor ontbyt. Eenzaamheid is ongelooflik mooi en was so 'n lekker manier om ons vakansie mee te begin! Die omgewing is ook baie skoon en netjies en baie bekostigbaar. Ek sal enige tyd, sonder twyfel, weer plek op hierdie plaas bespreek.

Willem C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Skoon, ruim, rustig en warm ontvangs van Stefinie.

Die pad na Eenzaamheid was `n bietjie uitdagend maar vreeslike natuurskoon met diere soos Kudu's, steenbokkies, grond eekhorintjies te siene. Die prentjie aan die einde was asemrowend met groen grasse en ou styl Kaapse huis. Die ontvangs deur Stefinie was warm en welkom en sy is `n ware ster. Die kamer was vir ons ongelooflik mooi met al die ou houtvloere ens. Alles was `n fantastiese ervaring en waarde vir geld. Ons sal definitief Eenzaamheid aanbeveel vir enigeen wat `n regte wegbreek soek van die alledaagse gejaag.

Corrie J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie J

Ek kan dit beslis aanbeveel, wonderlike ervaring!

Ons het heerlik gebly. Ons sal beslis weer op Eenzaamheid gaan kuier. Wonderlike ervaring en pragtige omgewing. Fasiliteite was uitstekend.

Ananda F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda F

Rustigheid.

Baie vriendelike diens, lekker geëet en ontspan.

Retha D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha D

Pragtige plaas. Gasvrye mense.

Dit het aan ons verwagtinge voldoen. Ons sal weer die plaas besoek as ons daardie rigting gaan.

Jacques O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques O

Lekkerste oorslaap nog.

Ons het regtig baie rustig oornag gehad. Mense is baie gasvry en innemend. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Gerda N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda N

Ek wil weer gaan en heelwat langer bly.

Wanneer jy wil gaan wegkruip van die stad se lawaai en jou selfoon se gelui, is dít die plek vir jou. Die berge wat jou omring, die grondpad wat na die plaas toe lei en die trop skape wat ons begroet het by die hek, vorm alles deel van die besef dat 'n vakansie, of selfs net oorbly, nie altyd 'n strand, hotel of 'n karavaan moet wees nie. Baie foto-geleenthede ook!

Koos P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos P

Rus vir die siel!

Vreeslike mooi plek, baie rustig! Baie dankie vir 'n heerlike oorslaap! Sal verseker weer van Eenzaamheid gebruik maak.

Jan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

'n Ware Karoo-ervaring.

Fantasties in die hartjie van die Karoo. Gasvrye en vriendelike ontvangs. Heerlike, watertand etes. 'n Stukkie paradys!

Antonie B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie B

Heerlik!

Ons sal graag langer wou bly.

Chrisna M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna M

Fantasties!

Baie netjies en skoon. Koolstoof 'n absolute wenner! Wens ons kon langer bly!

Hannes D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Ons gesin het oornagverblyf gesoek op pad na Addo toe en het soveel meer gekry as wat ons verwag het!

Die Therons het het ons onmiddellik baie welkom laat voel en die stofie in die gesinskamer was heerlik gewees op die yskoue aand. Die kinders het die plaasbedrywighede ontsettend geniet. Ons sal definitief weer Eenzaamheid besoek, maar die keer as 'n bestemming vir 'n paar dae!

Henro D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henro D

Fantasties.

Sal die plaas beslis aanbeveel.

Gawie R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie R

Rustige, pragtige omgewing!

Ontspan rustig, lekker fasiliteite. Uiters vriendelike gasvrou. Baie om te doen in die omgewing.

Ronel S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel S

Teleurgesteld dat aandete en perdry (twee van die redes hoekom ons Eenzaamheid gekies het) wat bemark word, nie beskikbaar was nie.

Die plaas atmosfeer was lekker. Ongelukkig het van die kombuisgerei nog kos van die vorige gaste aangehad. Die feit dat sekere fasiliteite/aktiwitiete geadverteer was en in ons geval definitief 'n trekpleister was en toe nie beskikbaar was nie, was baie teleurstellend.

Marietjie M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

Fantasties!

Gasvryheid was wonderlik en dis die mooiste plaas! Ons het heerlik ontbyt geëet en sal in die toekoms beslis weer daar oorbly!

Werner V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Presies wat mens sou hoop om te verwag. Hoogs aan te beveel.

'n Wonderlike ervaring op die plaas in die Karoo!

Anami M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anami M

Baie aangenaam!

Heerlike, hartlike ontvangs en verblyf.

Sandra H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Heerlik gebly. Sal definitief weer oorbly.

Ons huisie was pragtig skoon en gerieflik. Die aandete bedien in ons huis, was onverbeterlik en baie lekker.

Trudie P - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie P

Beautiful, wonderful surroundings, fantastic host

We enjoy our stay very much and the place we stayed at was clean and beautiful and the surroundings were beautiful. We had a very nice breakfast and Stephanie is a wonderful person. We shall recommend it to people if they look for a place to stay in that direction. Thank you! Warm Regards, Trudie.

Wynand S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Lieflike omgewing, vriendelike eienaars, oulike honde!

Ons het lekker oorgeslaap, mooi en ruim kamer met aparte sitkamer / kombuis en badkamer. Die lug is so skoon en onbesoedel en dus was die sterre so duidelik dat ek hier in my opinie die beste foto's van die melkweg nog kon neem! Ons het lekker met ons bergfietse deur die plaas gery en het beveel Eenzaamheid met lof aan!

Johan W - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Great!

Beautiful placenFriendly hostsnSafenPeaceful, ideal overnight stay!

Nick C - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick C

Very clean and comfortable, Stephanie's cooking a treat.

Very clean and comfortable, with a great farm atmosphere and beautiful Camdeboo scenery. Stephanie's cooking a treat - and we would suggest you pay for D&B (Dinner and Breakfast) rather than self-catering. Conservancy gravel road from the tar road was a bit dodgy if you don't have a 4X4 - we almost got bogged down in mud - but this was admittedly after days of rain, which is highly unusual here. Suggest that a short hiking trail be formalised to attract people to stay a day - I took an animal path (or at least I think it was) toward the mountain, and enjoyed a scenic hour's walk.

Greg V - Des 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg V

Fanstastic, friendly, clean, home from home.

This was a wonderful end to our weeks holiday in Knysna. The accomodation and the food was faultless and our host was very friendly.

Debbie M - Sep 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Outstanding service and hospitality

Feels as if you are at home away from home. food is outstanding as is the hosts receiving you. will recommend to anyone travelling in that area.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenzaamheid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cbeca409ed267a81c63de216c9abfaa3b5f0da876789b3896f8deb88995921aba5fd43e26c5a0a8d22fc009f672bedd2fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 Eenzaamheid Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -32.279069077113 24.181243479252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang