Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eenzaamheid Vakansieplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het tuis gevoel en het stilte geniet. Pragtige plaas in die Camdeboo bewaringsarea. Heelwat plaasdiere. Baie stil en gerieflike braai-area vir groot groepe. Kinders sal van hierdie akkommodasie baie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renaldo F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie rustig met die mooiste sterre. Net soos toe ons oorgeslaap het oppad Plet toe, was dit 'n heerlike om weer op die plaas te oornag. Stephanie is wonderlik en hou die plek baie skoon. Die sterre in die aande is asemrowend. Sal definitief weer van hulle gebruik maak en kan met vrymoedigheid hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabé Broekmann B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Iets besonders vir ons stadsjapies. Die plaas is mooi geleë, die akkommodasie gerieflik en ruim. Ons het dikwels gebraai of potjiekos in die skaduryke lapa gemaak, wat ons goed gepas het. Daar was baie voëls en die honde het die stap in die veld baie geniet. Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welda M
1 nag
4.8
Feb 2025

Ek was baie vriendelik ontvang en het heerlik daar gebly. Die pragtige natuurskoon. Ek was baie vriendelik ontvang en het heerlik daar gebly. Die pragtige natuurskoon en rustigheid is beslis ń 'recharge' vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Eenzaamheid Vakansieplaas
Baie dankie

Renaldo F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig en onspannend. Heerlik gekuier, so rustig en 'n ongelooflik ruim eenheid. Dit was heerlik en absolute waarde vir geld. Stephanie is 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

'n Onvergeetlike ervaring! Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties ontspannend en asemrowende omgewing. Ons het elke oomblik geniet. Die vriendelikheid en gasvryheid verdien 'n kompliment.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy P
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Ervaar 'n regte Karooplaas. Heerlik gekuier op die plaas. Alles was perfek. Baie hout vir ons vuurtjie en die gasvrou is fantasties. Die rustigheid is wat ons stadsjappies nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Breath-taking scenery, peaceful and traditional. You will possibly find the same great hospitality somewhere, but you will struggle to beat it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Absoluut die moeite werd om weer te besoek. Fantasties met plaas atmosfeer. My kop skoon gekry. Baie rustig met mooi skoon en vriendelike verblyf. 10 ster. Stephanie wonderlike persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenzaamheid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cbeca409ed267a81c63de216c9abfaa3b5f0da876789b3896f8deb88995921aba5fd43e26c5a0a8d22fc009f672bedd2fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 Eenzaamheid Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -32.279069077113 24.181243479252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang