Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eenzaamheid Vakansieplaas

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenzaamheid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eenzaamheid Holiday Farm is 'n werkende Karooplaas in die toegangsbeheerde Camdeboo-bewarea in die malariavrye Oos-Kaap, 50 km vanaf die geskiedkundige dorpie Graaff-Reinet.

Daar is 3 verblyfopsies beskikbaar met slaapplek vir 4 tot 11 gaste afhangend van die tipe eenheid wat bespreek word. Elke eenheid is toegerus vir seflsorg en het 'n stoep met braaigeriewe.

Natuurliefhebbers kan gaan voetslaan, bergfietsry, die troeteldieretuin besoek, voëlkyk, 4x4-roetes of motorfietsroetes aandurf. Eenzaamheid Holiday Farm is net 40 minute se ry vanaf Graaff-Reinet waar daar musuems, kunsgalerye en koffiewinkels is. Gaste kan ook op 'n township-toer gaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Wendy P
5.0
Ervaar 'n regte Karooplaas. Heerlik gekuier op die plaas. Alles was perfek. Baie hout vir ons vuurtjie en die gasvrou is fantasties. Die rustigheid is...
Sien meer
Mei 2024
Gideon B
Gesin met klein kinders
5.0
Breath-taking scenery, peaceful and traditional. You will possibly find the same great hospitality somewhere, but you will struggle to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Deon S
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut die moeite werd om weer te besoek. Fantasties met plaas atmosfeer. My kop skoon gekry. Baie rustig met mooi skoon en vriendelike verblyf. 10 ...
Sien meer
Mrt 2024
Lizel B
5.0
Rustige warm kuier. Dit was baie netjies en alles wat ek nodig gehad het vir 'n heerlike kuier. Gasvrou was baie behulpsaam.
Feb 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie aangename verblyf. Lekker plaas lewe. Baie aangename gasvrou. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers, en sal self in die toekoms...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Eenzaamheid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Eenzaamheid Vakansieplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenzaamheid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cbeca409ed267a81c63de216c9abfaa3b5f0da876789b3896f8deb88995921aba5fd43e26c5a0a8d22fc009f672bedd2fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 Eenzaamheid Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -32.279069077113 24.181243479252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang