Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EersteBosch

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir EersteBosch
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Susan N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N

Sal weer daar wil bly.

Heerlik pragtige skoon woonstel. Ek hou van al die glas.

Christo V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Rustig en lekker met alles wat ons nodig gehad het en sal definitief terug kom!

Lekker moderne akkommodasie, rustige omgewing en goed geleë om Stellenbosch se wynplase te verken.

Shirley D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley D

Quiet, peaceful and perfect.

Seamless booking and check-in. The prompt responses to queries were much appreciated. All the staff that we met while at the accommodation were friendly and helpful. A beautiful, quiet and peaceful place and the facilities are wonderful. We had everything that we needed in the Cosy Cottage. Thank you.

Shayé B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayé B

Quaint, comfortable and everything we needed.

We had such a pleasant stay and absolutely loved the accommodation and the homely feel.

Sameera J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sameera J

It is worthy.

Our stay was so peaceful and it was amazing. It has everything you need. Even the bed we slept on was so comfortable. We will absolutely book EersteBosch again. As you know, the weekend we booked the place, the weather was amazing, but the pool was dirty. I got a hold of the maintenance guy or caretaker to ask if the pool is clean, and he said yes, but it was not clean at all; there was so much sand and bird poo in there. Yes, I understand that there was a storm with heavy winds and things, but that was days ago. Hopefully, next time the pool will be clean and we can finally take a swim. Also, the room was full of spiders and webs, so before the next guests arrive, please make sure all insects are gone along with their webs. But furthermore, it was a great stay.

Zine Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zine Z

It was awesome, heavenly.

It was heavenly, it's the best place to spend quality time and have fun at the same time.

Christo N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N

What a beautiful little place, with all the required touches! The bottle of estate wine was a special bonus! Thank you Riaan & Retha.

Beautiful cottages, lovely pool area and wonderful location among the strawberry fields! Amazing, we will be back!

Laverne D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laverne D

The place was perfect.

The water was just cold when we wanted to go shower.

David B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Peaceful, comfortable, everything you need for 2.

Loved modern cottages with a view of the Stellenbosch mountains. Very organized and clean. We found it well positioned. It is near Stellenbosch and Somerset West.

Mareli V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli V

Snoesig, maar ruim. Sitarea met kaggel is 'n wenner.

Sal help as die kaggelhout elke dag aangevul word, veral as mens laterig by die blyplek kom en nie dan kan ry om self hout te koop nie.

Maranda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maranda V

Hulle sal ons weer sien.

Vyfster-ligging en baie goed toegerus.

Mallisa L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mallisa L

Riaan made us feel welcome. The cottage was stunning with modern appliances. We are definitely coming back!

See stars.

John S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Wonderlik.

Die akkommodasie is gerieflik, uitstekend geleë en veilig. Retha en Riaan is baie aangenaam.

Thomas D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D

Veiligheid, netheid en goeie diens.

Het al voorheen by EersteBosch gebly en dit was weereens net en waard vir geld.

Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie rustig en stil.

Sou net 'n yskas met vrieskompartement wou hê.

Antoinette R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R

The hosts were very friendly.

We had a pleasant experience and would recommend Eerstebosch.

Duncan R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan R

Baie gemaklik met geen moeilikheid nie.

Baie lekker, rustig en mooi uitkyk. Aircon het ons lewe gered. Geriewe is baie netjies. Swembad en braaiplek was gerieflik.

Vuyolwethu M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vuyolwethu M

Very calming and quiet place. Nice and cosy.

Great cottages that are nice, clean, and also have outside patios and green grass.

Charnicque H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnicque H

Baie gerieflik en veilig. Het my ervaring baie geniet.

Asemrowende ervaring, om langs die swembad in die son te ontspan was ideaal vir my verjaarsdag wegbreek vanaf almal en alles. Vriendelike diens en waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel!

Dianne P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne P

Fantasties.

Goeie diens. Sal weer kom. Gehou van die rustigheid.

Carine C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine C

Rustige en wonderlike plek.

Sal vir seker weer daar kuier.

EersteBosch se terugvoer

Dankie Carine. Ons sien uit na julle volgende kuier.

EersteBosch
Charl G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl G

Ons eerste keer by die EersteBosch. Aangenaam verras.

Pragtige, mooi verblyf met die beste toegeruste, moderne kombuis en ruim slaapkamer met glasdeure wat voor en agter oopmaak. Kan lekker privaat braai op die stoep met uitsig oor die wingerde. Kan lekker vuurmaak binne in die huis in die winter. Baie vriendelike bestuurder/eienaars. Veilig omhein. Baie goed geleë naby hoofroetes, winkels en Stellenbosch. Sal beslis weer daar bly.

Janine S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine S

Beautiful home, well equipped and clean. Central to Winelands.

Many flies in the house. Would suggest additional fans in all rooms, or ceiling fan to assist with fly problem.

Hendrik V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Baie netjies en baie vriendelike eienaars.

EersteBosch is goed geleë en baie netjies. Ons was baie goed ontvang en baie goeie diens ontvang. Die uitsig is pragtig en dis baie rustig.

Liza M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M

Hemel op aarde.

Dit was 'n voorreg om hierdie stukkie hemel op aarde te kon ervaar. Ongelooflik mooi. Ons siele is verkwik.

Pierre V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Ek het daar kom kuier saam met 'n paar vriende vir die Vrydagaand.

Dit was regtig great gewees. Ons het dit baie geniet. Die kamers het almal lekker kaggels gehad met meer as genoeg hout. Die beste deel van die kamers is die king-size beddens met die lekkerste duvets en beddegoed. My vrou het die naam en maak van die bed en beddegoed afgeneem sodat ons dit vir ons huis ook kan koop. Dit was nou regtig 'n lekker naweek weg.

Ronel M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Absoluut salig, ligging is baie goed.

Afwerking en toerusting in die eenheid is van die beste gehalte. Dit het gevoel asof ons tuiskom. Eienaars is baie hulpvaardig en het goeie aanbevelings gemaak vir restaurante en wynplase in die omgewing wat op gaste se doenlys moet wees.

Mishka W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka W

Very Relaxing. Perfect place for a mini getaway.

All you need to bring is yourself and food. Great location with a fully equipped kitchen!

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annandale-pad 24, Plaas Welmoed 468ptn9, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce207ac6672b7c1e3cbcdf91acfb9da9ebd8440df54e9c2bba35de7ed78681ebee4d5128ec9b46264e6b04fa8338b36a1ab4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 24 Annandale Road Plaas Welmoed 468ptn9 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.988974740904 18.776396965939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang