Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eersterivierstrand 99

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Vanessa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful place, awesome service from owner. Absolutely beautiful. Clean and well equipped with everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanco F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Ons tyd by die huis was baie lekker. Skoon, veilig en mooi uitsigte. 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie J
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Incredible location. Lovely stay! Loved our stay! We had our staff retreat at the accommodation and it was perfect. We will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Ideale plek vir 'n wegbreek naweek! Gerieflike verblyf met pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilke T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Fantasties! 'n Pragtige, netjiese, goed toegeruste plekkie! Kan sien dis die eienaars se hartsplek. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Very happy with the premises. Best views in Eersterivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Die hemel sal eendag so lyk! Die see is op "surround sound" terwyl die sterre beligting verskaf. Dit is 'n fees vir die sintuie. Kinders is veilig en ek kan rondhardloop of see toe gaan. Gaan en bederf jouself!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie-anne F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Ons het 'n absolute wonderlike naweek gehad. Ons was 'n groepie van 8 en ons het die wonderlikste tyd gehad. Die see-uitsig was een van die dinge wat ons die meeste geniet het. Dit was ook 'n baie koue naweek met baie reën en die kaggel en binnebraai het handig te pas gekom. Die huis was ook toegerus met alles wat oms nodig gehad het. Sal enige tyd weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Heerlik, met die mooiste uitsig. Alles wat ons benodig het, was daar. Moet dalk net noem van die byna 10 km grondpad tot daar. 'n Skottelgoedmasjien sal nogal 'n bonus wees. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Amazing view. Stunning breathtaking views, a 5-minute walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 400
R2 400 R1 680
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 680
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierstraat 99, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61fd6ad5036aba9f04fced574b9ec090f68a171f11e7afe7cd875bff77f4c1e818e97102d9d4d65d85850ecad69a1e5d5aea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 680 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 99 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.069451410728 24.212640287334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang