Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eersterivierstrand 99

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Eersterivierstrand 99
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Vanessa V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Beautiful place, awesome service from owner.

Absolutely beautiful. Clean and well equipped with everything.

Hanco F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanco F

Baie lekker.

Ons tyd by die huis was baie lekker. Skoon, veilig en mooi uitsigte. 100% aanbeveel.

Natalie J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie J

Incredible location. Lovely stay!

Loved our stay! We had our staff retreat at the accommodation and it was perfect. We will be back again.

Karla E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla E

Ideale plek vir 'n wegbreek naweek!

Gerieflike verblyf met pragtige see-uitsig.

Ilke T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilke T

Fantasties!

'n Pragtige, netjiese, goed toegeruste plekkie! Kan sien dis die eienaars se hartsplek. Sal beslis weer daar bly.

Deon V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Very happy with the premises.

Best views in Eersterivier.

Christiaan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B

Die hemel sal eendag so lyk!

Die see is op "surround sound" terwyl die sterre beligting verskaf. Dit is 'n fees vir die sintuie. Kinders is veilig en ek kan rondhardloop of see toe gaan. Gaan en bederf jouself!

Julie-anne F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie-anne F

Ons het 'n absolute wonderlike naweek gehad.

Ons was 'n groepie van 8 en ons het die wonderlikste tyd gehad. Die see-uitsig was een van die dinge wat ons die meeste geniet het. Dit was ook 'n baie koue naweek met baie reën en die kaggel en binnebraai het handig te pas gekom. Die huis was ook toegerus met alles wat oms nodig gehad het. Sal enige tyd weer besoek.

Christel O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel O

Heerlik, met die mooiste uitsig.

Alles wat ons benodig het, was daar. Moet dalk net noem van die byna 10 km grondpad tot daar. 'n Skottelgoedmasjien sal nogal 'n bonus wees. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Mandy G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy G

Amazing view.

Stunning breathtaking views, a 5-minute walk to the beach.

Hannes Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes Z

Fantastic, thank you. The owners can be proud.

We really had a great time, especially the view over the ocean, the facilities - everything you need. Definitely a home away from home.

Vanaf R2 400
R2 400 R1 680
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 680
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierstraat 99, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61fd6ad5036aba9f04fced574b9ec090f68a171f11e7afe7cd875bff77f4c1e818e97102d9d4d65d85850ecad69a1e5d5aea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 680 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 99 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.069451410728 24.212640287334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang