Eersterivierstrand 99
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 30 Aug 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivierstraat 99, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
-
Vanaf
R2 400R1 600 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Eersterivierstrand 99 is 'n ruim en gerieflike selfsorg-vakansiehuis by die strand in Tsitsikamma wat slaapplek aan 10 gaste bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Daar is slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, toilet en 'n wasbak, asook 'n aparte toilet het.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, lugbraaier, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n toonbank. Die sitarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek, 'n ingeboude braai en 'n glasskuifdeur wat na die balkon lei, waar daar sitplek en 'n uitsig oor die see is. Die huis spog ook met 'n kroeg.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Eersterivierstraat 99, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
- Gaste dink Eersterivierstrand 99 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivierstraat 99, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap