Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eggersheim

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ernest Whitcutt-weg 21, Woodside, Pinetown, 3629, KwaZulu-Natal
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Eggersheim is 'n moderne gastesuite wat knus verblyf in verskeie eenhede bied.

Verblyf word in die Eenslaapkamerwoonstel, Eenslaapkamerkothuis of die Eenslaapkamer-ateljee gebied.

Die Eenslaapkamerwoonstel het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'm mikrogolfoond, lugversorging, 'n TV en WiFi in. Gaste het ook toegang tot die terras.

Die Eenslaapkamerkothuis het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolfoond, lugversorging, 'n TV met Netflix en WiFi in. Gaste het toegang tot die stoep.

Die Eenslaapkamer-ateljee het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond, lugversorging, 'n TV en WiFi in. Gaste het toegang tot die privaat stoep.

Daar is sitplek op die stoep vanwaar gaste na die voëls kan luister en die lieflike uitsigte oor die tuin kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Bruno Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ernest Whitcutt-weg 21, Woodside, Pinetown, 3629, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ernest Whitcutt-weg 21, Woodside, Pinetown, 3629, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11dc2e4288d91965a406c5bb2db091ee4e6178d0a0a3be956df9e3ce0288e6faac4e9019c5da139fc437d199e3a1b90edc1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
21 Ernest Whitcutt Road Woodside 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.8305137 30.9013378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang