Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Egret Way

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Daniella Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Egret Way
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charmaine B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

I was very happy with the flatlet and the facilities was so much more than I actually needed. It was clean and well organized. Very close to amenities.

Daniella is a excellent hostess and the complimentary wine was such a nice touch. I highly recommend Egret Place. Well equipped, clean and comfortable.

Egret Way se terugvoer

Thank you, Charmaine, wishing you all the best! See you soon.

Egret Way
Charline F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charline F

Pragtige en lieflike plekkie.

Was 'n wonderlike plekkie. Sal enige tyd aanbeveel.

Egret Way se terugvoer

Thank you so much. See you soon!

Egret Way
Samantha W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Perfek.

Ons kuier was amazing, alles was perfect, daar is alles wat jy nodig het, die omgewing is pragtig, sal beslis dit aanbevel vir enige een. Baie dankie aan Daniella.

Egret Way se terugvoer

Thank you so much. We hope to see you soon.

Egret Way
Gerhardt P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt P

A home away from home!

The accommodation was comfortable and the hosts have thought about little extras to make the stay more enjoyable.

Egret Way se terugvoer

Thank you Gerhardt wishing you all the best, absolute pleasure hosting you!

Egret Way
Chantelle C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C

Voorwaar 'n huis weg van die huis af.

Ek sal vir seker Egret Way oor en oor aanbeveel en dit is so sentraal geleë. Dit was naby alles wat ons wou doen.

Egret Way se terugvoer

Thank you so much, you are always welcome!!!

Egret Way
Tumeka M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumeka M

It was wonderful, a very peaceful place and very accessible to the malls, shops, beach, main roads and has Table Mountain views.

The place is up to standard and my children were very happy with their Mom's choice. Everything was there, clean and expensive. The owner was very welcoming and responded to our needs quickly.

Charmain V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V

Egret Way is 5-ster in alle opsigte. Netjies, stylvol, alles wat jy nodig het en nog meer.

Dit was die pragtigste selfsorg-eenheid wat ek al ooit in gebly het. Daniella was uitstekend met die kommunikasie en Egret Way was stylvol, netjies, skoon, veilig, met alles en nog meer wat jy nodig sal kry in 'n huis. Baie dankie. Julle diens is voorwaar die beste.

Egret Way se terugvoer

Thank you so much!

Egret Way
Zelma H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma H

Baie netjies, veilige en stylvolle blyplek.

Naby winkels, al wat 'n probleem was met ouma en die trappe, anders is dit 'n ongelooflike nice plek om bly.

Yolande W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande W

Lieflik.

Lieflik en stunning, daaglikse skoonmaakdiens sal net nice wees.

Collinecia H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collinecia H

Dit was die perfekte verjaarsdagnaweek.

Ek sal definitief weer Egret Way gebruik as 'n wegbreekplek.

Rita B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B

The accommodation was awesome. Will definitely use in future again.

The best in cleanliness, well planned and comfortable.

Lindi D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi D

Rustig, skoon en baie gerieflike plekkie.

Woonstel is baie goed toegerus met als wat benodig word vir 'n wegbreek. Baie stylvol en modern. Ons het baie lekker gebly vir die naweek.

Pieter S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Baie netjies en gesellig.

Sien sterre.

Alwyn C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn C

Netheid en goeie styl.

Die adverteerde prys is nie wat jy betaal nie. Daar was nog R350 bo die prys adverteer wat vir skoonmaak voor en na ons 3 nagte. Daar was nie 'n skoonmaker elke dag nie.

Egret Way se terugvoer

Goeie dag Alwyn,
    
Dankie vir jou resensie. Die skoonmaak fooi is gelys onder die Belasting en Ekstras seksie wat dan ook wys op die kwotasie. Die skoonmaak fooi was genoem in die boodskap van jou kwotasie.  

Groete,
Daniella

Egret Way
Vanaf R995
R995 R796
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
R995 R796
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret-straat 3, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1FwlNvV18HLWUPdeHSOZJRqyJ2aGK6LszN3Xh01dAyTpilD2OP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R796 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 3 Egret Street Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.830501219479 18.49132763864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang