Egret Way
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Daniella Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Charmaine B - Apr 2022
Algehele gradering
I was very happy with the flatlet and the facilities was so much more than I actually needed. It was clean and well organized. Very close to amenities.
Egret Way se terugvoer
Thank you, Charmaine, wishing you all the best! See you soon.
Charline F - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige en lieflike plekkie.
Egret Way se terugvoer
Thank you so much. See you soon!
Samantha W - Feb 2021
Algehele gradering
Perfek.
Egret Way se terugvoer
Thank you so much. We hope to see you soon.
Gerhardt P - Okt 2021
Algehele gradering
A home away from home!
Egret Way se terugvoer
Thank you Gerhardt wishing you all the best, absolute pleasure hosting you!
Chantelle C - Des 2020
Algehele gradering
Voorwaar 'n huis weg van die huis af.
Egret Way se terugvoer
Thank you so much, you are always welcome!!!
Tumeka M - Jan 2020
Algehele gradering
It was wonderful, a very peaceful place and very accessible to the malls, shops, beach, main roads and has Table Mountain views.
Charmain V - Sep 2019
Algehele gradering
Egret Way is 5-ster in alle opsigte. Netjies, stylvol, alles wat jy nodig het en nog meer.
Egret Way se terugvoer
Thank you so much!
Zelma H - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies, veilige en stylvolle blyplek.
Yolande W - Apr 2019
Algehele gradering
Lieflik.
Collinecia H - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was die perfekte verjaarsdagnaweek.
Rita B - Feb 2019
Algehele gradering
The accommodation was awesome. Will definitely use in future again.
Lindi D - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig, skoon en baie gerieflike plekkie.
Pieter S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gesellig.
Alwyn C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid en goeie styl.
Egret Way se terugvoer
Goeie dag Alwyn,
Dankie vir jou resensie. Die skoonmaak fooi is gelys onder die Belasting en Ekstras seksie wat dan ook wys op die kwotasie. Die skoonmaak fooi was genoem in die boodskap van jou kwotasie.
Groete,
Daniella
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egret-straat 3, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang