Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Egret Way

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Charmaine B
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

I was very happy with the flatlet and the facilities was so much more than I actually needed. It was clean and well organized. Very close to amenities. Daniella is a excellent hostess and the complimentary wine was such a nice touch. I highly recommend Egret Place. Well equipped, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniella
Egret Way
Thank you, Charmaine, wishing you all the best! See you soon.

Charline F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Pragtige en lieflike plekkie. Was 'n wonderlike plekkie. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniella
Egret Way
Thank you so much. See you soon!

Samantha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Perfek. Ons kuier was amazing, alles was perfect, daar is alles wat jy nodig het, die omgewing is pragtig, sal beslis dit aanbevel vir enige een. Baie dankie aan Daniella.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniella
Egret Way
Thank you so much. We hope to see you soon.

Gerhardt P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

A home away from home! The accommodation was comfortable and the hosts have thought about little extras to make the stay more enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Daniella
Egret Way
Thank you Gerhardt wishing you all the best, absolute pleasure hosting you!

Chantelle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Voorwaar 'n huis weg van die huis af. Ek sal vir seker Egret Way oor en oor aanbeveel en dit is so sentraal geleë. Dit was naby alles wat ons wou doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniella
Egret Way
Thank you so much, you are always welcome!!!

Tumeka M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

It was wonderful, a very peaceful place and very accessible to the malls, shops, beach, main roads and has Table Mountain views. The place is up to standard and my children were very happy with their Mom's choice. Everything was there, clean and expensive. The owner was very welcoming and responded to our needs quickly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Egret Way is 5-ster in alle opsigte. Netjies, stylvol, alles wat jy nodig het en nog meer. Dit was die pragtigste selfsorg-eenheid wat ek al ooit in gebly het. Daniella was uitstekend met die kommunikasie en Egret Way was stylvol, netjies, skoon, veilig, met alles en nog meer wat jy nodig sal kry in 'n huis. Baie dankie. Julle diens is voorwaar die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniella
Egret Way
Thank you so much!

Zelma H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Baie netjies, veilige en stylvolle blyplek. Naby winkels, al wat 'n probleem was met ouma en die trappe, anders is dit 'n ongelooflike nice plek om bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Lieflik. Lieflik en stunning, daaglikse skoonmaakdiens sal net nice wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collinecia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Dit was die perfekte verjaarsdagnaweek. Ek sal definitief weer Egret Way gebruik as 'n wegbreekplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Daniella Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R995
R995 R796
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
R995 R796
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret-straat 3, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1FwlNvV18HLWUPdeHSOZJRqyJ2aGK6LszN3Xh01dAyTpilD2OP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R796 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 3 Egret Street Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.830501219479 18.49132763864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang