Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Egret Way

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret-straat 3, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 R796 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Egret Way bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel op die boonste verdieping met 'n privaat ingang, geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Neem asseblief kennis dat daar trappe is wat na die woonstel lei. Die woonstel is in Table View geleë, 2,2 km vanaf die strand, met toegang tot plaaslike winkels en restaurante.

Die smaakvol gemeubileerde woonstel beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Die koninggrootte-bed kan in 2 enkelbeddens omskep word indien nodig. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas/vrieskas, 'n koffiemasjien, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, glase, toebehore en breekware, asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die leefarea is toegerus met lugversorging en 'n TV met Netflix, en die woonstel is toegerus met onbeperkte WiFi. Badhanddoeke word voorsien, sowel as 'n gasteinligtingsboekie met bykomende belangrike inligting, kontakbesonderhede en plaaslike besienswaardighede.

Die sitkamer lei na 'n ruim patio wat toegerus is met draagbare braaigeriewe. Die woonstel het 'n aparte ingang vanaf die hoofhuis, en gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af vir 'n klein motor. Die Rietvlei Natuurreservaat is 900 m van die woonstel af, ideaal vir voëlkyk. Kry 'n MyCiTi-bus vanaf die bushalte langs die pad, besoek 1 van die 3 winkelsentrums in die omgewing, of spandeer 'n dag by die bekende Bloubergstrand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Daniella Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Egret-straat 3, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Egret Way het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
R995 R796
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
R995 R796
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret-straat 3, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1FwlNvV18HLWUPdeHSOZJRqyJ2aGK6LszN3Xh01dAyTpilD2OP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R796 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 3 Egret Street Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.830501219479 18.49132763864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang