Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Egret’s Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Egret’s Nest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nicole J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J

Peace and quiet stay.

Peaceful and quiet stay.

Dirk B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Great.

The stay was great, I would stay there again.

Marianne L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne L

Netjies en als wat mens nodig het is daar.

Netjies en goed ingerig. Sal vir seker weer daar gaan bly! Als wat mens nodig het is daar.

Kami T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kami T

Quiet.

It's just what I needed. A couch and a TV with some space to catch up with my writing. The area was safe to go for a run in the morning. It's clean, smelled lovely, and it's quiet. I will go back.

Danie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Meer as 'n 5-ster bederf.

Egret's Nest is hemel op aarde. Die eienaars het aan alles gedink. Van lekker bederfies vir almal tot die diere. Daar is voorsorg getref vir loadshedding, DStv, WiFi, en nog vele meer. Die verwelkomingsbederfies was 'n groot verrassing. Die plek is puik, netjies en skoon. Ons het ons verblyf vreeslik geniet en sal enige iemand aanbeveel om die plekkie te bespreek. Dit verdien meer as 'n 5-ster.

Egret’s Nest se terugvoer

Dankie word waardeer

Egret’s Nest
Hans J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans J

Aangename plek om te bly. Skoon, gerieflik en veilig. Goed toegerus met alles wat jy benodig in huis.

Aangename plek om te bly. Skoon, gerieflik en veilig. Goed toegerus met alles wat jy benodig in huis. Sal weer daar bly.

Egret’s Nest se terugvoer

Dankie, dit word waardeer.

Egret’s Nest
Georgin K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgin K

Die kuier by Egret’s Nest was fantasties.

Daar is baie spasie in die plek, ons kon nie glo hoe mooi die plekkie was toe ons inkom nie. Die kombuisie, die voorhuis die kamer en die badkamer was awesome en selfs buite was stunning. Dankie vir die drink goedjies en eetgoedjies Marie.

Egret’s Nest se terugvoer

Dankie word waardeer

Egret’s Nest
Irene A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene A

Altyd lekker om tyd daar tyd te bestee.

Sal altyd weer terugkom.

Irene A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene A

Gasvrou is vriendelik en gasvry. Dis 'n pragtige plekkie met als wat jy benodig in 'n huis. Was 'n plesier om daar te kon oorbly.

Plekkie is in 'n rustige stil woonbuurt nie ver van aktiwiteite en winkelsentrums nie. Lekker sentraal geleë.

Reneè M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneè M

Fantasties.

Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Plek is pragtig en so rustig. Die gasvrou het baie moeite gedoen. Ons het klein geskenkies gekry wat ons so welkom laat voel het.

Johan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Puik waarde vir geld.

Marie het ons verwelkom met versnapperinge en hondebeskuitjies vir ons Jack Russell. Die eenheid is ruim en veilig en uitstekend toegerus. Ons was heeltemal privaat en elke oggend het die voëltjies ons wakker gesing. Ons sal beslis Egret's Nest aanbeveel!

Thelma L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma L

Maklik en gerieflik.

Moeitevrye inklok en privaat.

Danie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Uit die boeke.

As ek hul 10 rating kon gee, het ek. Fantastiese ontvangs en geriewe, niks kom kort nie. Tot 'n wyn in die yskas en koue water. Hoogs aanbeveelbaar.

Egret’s Nest se terugvoer

Baie dankie, waardeer baie.

Egret’s Nest
Anastasia A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia A

Wonderful place. Very clean and very comfy. Ms Marie was so helpful, she really made us feel very comfortable. Will definitely be booking in the future. Thank you Ms Marie.

Was a very pleasant stay.

Piet B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B

Gerieflike skoon verbly naby aan Kaapstad.

Die eienaar was vriendelik en buigsaam en ook baie behulpsaam. Die eenheid is skoon, netjies en goed toegerus. Het ons kort verblyf daar geniet.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret-straat 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5989b71cb72daefe4660ace4ce71c6a9018876bc19bd07af4c3fd918f620d71878c4bfcc5a64b4ebb1e448774127f6ed6bb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 11 Egret Street Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8311712 18.4918014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang