Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Egret’s Nest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nicole J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Peace and quiet stay. Peaceful and quiet stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Great. The stay was great, I would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjies en als wat mens nodig het is daar. Netjies en goed ingerig. Sal vir seker weer daar gaan bly! Als wat mens nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kami T
1 nag
3.4
Sep 2024

Quiet. It's just what I needed. A couch and a TV with some space to catch up with my writing. The area was safe to go for a run in the morning. It's clean, smelled lovely, and it's quiet. I will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Meer as 'n 5-ster bederf. Egret's Nest is hemel op aarde. Die eienaars het aan alles gedink. Van lekker bederfies vir almal tot die diere. Daar is voorsorg getref vir loadshedding, DStv, WiFi, en nog vele meer. Die verwelkomingsbederfies was 'n groot verrassing. Die plek is puik, netjies en skoon. Ons het ons verblyf vreeslik geniet en sal enige iemand aanbeveel om die plekkie te bespreek. Dit verdien meer as 'n 5-ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Egret’s Nest
Dankie word waardeer

Hans J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Aangename plek om te bly. Skoon, gerieflik en veilig. Goed toegerus met alles wat jy benodig in huis. Aangename plek om te bly. Skoon, gerieflik en veilig. Goed toegerus met alles wat jy benodig in huis. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Egret’s Nest
Dankie, dit word waardeer.

Georgin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Die kuier by Egret’s Nest was fantasties. Daar is baie spasie in die plek, ons kon nie glo hoe mooi die plekkie was toe ons inkom nie. Die kombuisie, die voorhuis die kamer en die badkamer was awesome en selfs buite was stunning. Dankie vir die drink goedjies en eetgoedjies Marie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Egret’s Nest
Dankie word waardeer

Irene A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Altyd lekker om tyd daar tyd te bestee. Sal altyd weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gasvrou is vriendelik en gasvry. Dis 'n pragtige plekkie met als wat jy benodig in 'n huis. Was 'n plesier om daar te kon oorbly. Plekkie is in 'n rustige stil woonbuurt nie ver van aktiwiteite en winkelsentrums nie. Lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reneè M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantasties. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Plek is pragtig en so rustig. Die gasvrou het baie moeite gedoen. Ons het klein geskenkies gekry wat ons so welkom laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret-straat 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5989b71cb72daefe4660ace4ce71c6a9018876bc19bd07af4c3fd918f620d71878c4bfcc5a64b4ebb1e448774127f6ed6bb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 11 Egret Street Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8311712 18.4918014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang