Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Egumeni-Inn Guest House and Conference

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 10 resensies vir Egumeni-Inn Guest House and Conference
Netheid
3.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Derek M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek M

Rustig en gemaklik bed.

Sien sterre.

Tania L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Very friendly host!

Very neat, clean and friendly host.

Mpho M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mpho M

Owner very friendly and welcoming, however the bathroom was full of dust and spider webs. The towels were yellowish in colour instead of white.

The towels were not presentable. Wi-Fi didn't work as promised, only one TV channel playing on the TV and we couldn't find anyone at reception when we wanted to check out. Overall the stay was pleasant.

Ronald T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald T

Excellent.

It's a nice place to be away from home.

Andries B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Egumeni-Inn Guest House was very accommodating and super efficient.

Tony was super efficient with supplying breakfast even though we had to leave very early.

Gordon M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon M

The property is well appointed however in some areas maintenance was lacking and in general the property probably requires a refurbishment with some modern an workable fittings.

I was well received by Tony and he made sure that I was comfortable at all times. Room TV should offer the guests a wider variety of TV channels to watch, WiFi is only available in certain areas via a hotspot so the connection was a bit problematic.

Alison B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alison B

Very welcoming, clean and comfortable.

We had a very comfortable stay. Staff very helpful.

Gracia B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gracia B

Netjies, veilig en baie vriendelik.

Baie lekker plekkie om te oornag. Kos was baie lekker en diens baie vriendelik.

Egumeni-Inn Guest House and Conference se terugvoer

Thank you, Gracia. We are glad you enjoyed your stay and look forward to hosting you in the near future.

Egumeni-Inn Guest House and Conference
Ulrike M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ulrike M

Verwaarloos en vuil en swak verby.

Met ons aankoms was daar reeds verwarring. Net een kamer was gereed. In die eerste kamer het die badkamerdeur op my geval toe ek hom wou toemaak en die plafon was pikswart gemuf. Nie bietjie nie, heeltemal. Gedurende die wag kon ons Ricoffy drink tot die tweede kamer reg was. Daar het los goedere rondgestaan soos bv. twee rolle linoleum. Staan al baie lank daar. Gedurende die aand het daar heeltyd stoepligte direk in elke kamer ingeskyn so dit was heeltyd soos daglig in die kamer. Die buurkamer se lugversorger het vir 8 ure lank geklink soos 'n reuse helikopter wat 'n noodlanding probeer maak. Dit was onaangenaam en vuil. Beskrywing aanlyn stem nie ooreen nie.

Hendrien W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrien W

Baie goeie waarde vir geld in 'n stil en rustige omgewing naby hoofweg na Johannesburg en Oosrand.

Alhoewel ons na die inkloktyd eers aangekom het, was Tony, die bestuurder baie tegemoetkomend. Ons het gebruik gemaak van 'n spesiale aanbod waarby 'n ontbyt nie ingesluit was nie, maar hy het ons nogtans toegelaat om van die eetkamer gebruik te maak vir koffie ens. Die kamers is gemaklik en die badkamers skoon en gerieflik ingerig. Ons sal die verblyf beslis aanbeveel vir reisigers.

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Antelope Rd, Alberton, 1448, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MmU3ZDJlLTk4ZDAtNDg4ZS05NTEyLTRhYWNlYzYxZWYyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 21 Antelope Rd Alberton 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.342063 28.109862
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang