Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Egweni River Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
3.7
Erika H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike etes uit die restaurant. Puik diens ontvang van die ontvangsdame. Baie lekker gebly. Skoon, netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Die kuier was heerlik, baie vriendelike behulpsame personeel. Die kuier by Egweni River Lodge was heerlik. Die diens by die restaurant was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful, relaxing, and excellent value for money. Seamless check-in, beautiful accommodation, and a stunning view of the Vaal. I would highly recommend Egweni, and would 100% book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Sal weer oornag, maar slegs in die winter. Die ventilasie in die vertrek is flou. Nie 'n te onaangename verblyf nie, maar die kamer (6) wat ons in gebly het, kort dringend aandag. Die yskas se deur moet versigtig oopgemaak word, anders staan jy met dit in jou hand. Die verkoelingsvermoë laat veel te wense oor. Ons het ysbakkies in die vrieshok gesit nadat ons die middag ingeboek het. Teen die volgende oggend was dit slegs gedeeltelik gevries. Die laaikas se regterkantse deur se handvatsel was heeltemal los gewees. Die wasbak in die badkamer is redelik onprakties; jy kan bv. nie die waterbottel heeltemal hervul nie a.g.v. die hoek van die kraan se afloop. My vrou wou die volgende oggend by die spieëltafel haar hare 'n bietjie aandag gee, maar daar is glad nie 'n kragpunt naby om die haardroër in te prop nie. Dit was 'n warm aand, en die dakwaaier raas redelik baie op die hoogste verstelling. Die bed was twee enkelbedjies wat teenmekaar gestoot was, en die probleem was dat die een bed se matras effens laer as die ander een was, wat dan 'n rif in die middel van die bed vorm wat jou slaap gemak 'n bietjie beïnvloed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2025

Relaxing, but at the price, the place could have been better. Although well located, the place lacks maintenance; the outside looks neglected and inside is dark and dated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Feb 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Tankiso M
1 nag Saam met vriende
3.2
Sep 2024

Our stay was generally good. We had a wonderful stay; our reception was warm and helpful. The housekeeping staff was good except for one lady who was very hostile to us (the receptionist knows her because I complained about her). She wanted to force us to leave the property at 10 am after checking out, and I refused. We sat at the braai area. The same lady doesn't have manners, customer service, and communication skills. She even entered my room while I was dressing, and I was very taken aback by her behaviour. On Saturday, the very same lady had an issue with the receptionist for borrowing us chairs to sit outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johann N
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Mees onaangenaamste ervaring ooit in Parys. Met my aankoms was ons dadelik en professioneel ontvang. Die eenheid (16) het egter 'n sterk, onaangename rook (braaihout) reuk in die vertrek gehad. Die aand was daar 'n huweliksonthaal reg langs ons kamer en het tot 11 uur aangehou. Die generator het met die musiek gewedywer om die hardste te wees. Na loadshedding (20:00-22:00) het die krag eers 8:30 die volgende oggend aangekom.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Coller-straat 2, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7sg4VESI1gv8OKh5mbKXEi3FwYtl1LVYSbUmjZCHSp0fEN9kjp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 51 5 1 4 2 Van Coller Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.901811040256 27.446735673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang