Egweni River Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Ben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Marguerite G - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful, relaxing, and excellent value for money.
Allie V - Des 2023
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly dankie.
Derna K - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastic reception. Friendly and very accommodating.
Egweni River Lodge se terugvoer
Good day, thank you.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Johann N - Mrt 2024
Algehele gradering
Mees onaangenaamste ervaring ooit in Parys.
Marita V - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker verblyf langs die rivier.
Mduduzi N - Feb 2024
Algehele gradering
Not good.
Fanie B - Jul 2024
Algehele gradering
Not nice at all.
Egweni River Lodge se terugvoer
Ons is regtig jammer vir die ongerief. Daar is 'n na-ure nommer in die kamer wat julle kon skakel en ons sou onmiddellik plan gemaak het met die komberse. Wat die loadshedding betref, ons dorp is in areas opgedeel. En wanneer die kragverbruik te hoog is, sit hulle seker areas af. Dit is dorp loadshedding en nie Eskom nie, soos ons aan julle verduidelik het.
Janice G - Jan 2024
Algehele gradering
Definitely will not do it again.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Lucy V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, daar was net baie lawaai iewers in die oord vroegaand.
Jakkie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en perfek geleë.
Egweni River Lodge se terugvoer
Thank you for the feedback, highly appreciate it.
Christian G S - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was ideaal vir ons. Netjies en skoon, personeel vriendelik.
Lees meerRiaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Hendrina Johanna W - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, pragtige plekkie.
Marinique G - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Ronnie O - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie lekker, behalwe as daar nie krag is nie, is daar geen water ook nie.
Monica J - Jul 2023
Algehele gradering
Nie 'n goeie begin gehad nie, ontvangsdame het my gebel en gesê ek moet voor 17:00 inboek alhoewel al die korrespondensie dit as 19:00 aangedui het.
Adriaan F - Jul 2023
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie.
Tammi H - Des 2023
Algehele gradering
Dirty and noisy.
Lees meerLouis J - Mrt 2023
Algehele gradering
Pateties.
Shaun B - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome especially the market.
Janice B - Aug 2022
Algehele gradering
A really lovely location and the staff are extremely helpful and friendly.
Lazelle H - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Gaston T - Sep 2022
Algehele gradering
It's was a awesome experience.
Leonie B - Mei 2022
Algehele gradering
Thoroughly peaceful setting with comfortable accommodation.
Lees meerEugene B - Feb 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Martie M - Jan 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Bok E - Sep 2022
Algehele gradering
Chaoties.
Bianca S - Mei 2021
Algehele gradering
Bekostigbaar, behulpsaam en vriendelik.
Pieter M - Feb 2021
Algehele gradering
Always stay in no. 12. Enjoy the lounge as well.
Chantal J - Feb 2021
Algehele gradering
Fantastiese Verblyf
Lees meerSandra R - Apr 2021
Algehele gradering
Relaxing, therapeutic.
Leanne L - Sep 2021
Algehele gradering
Very disappointing.
Lees meerSoekie D - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Linique L - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Glen H - Nov 2020
Algehele gradering
Great location on the river.
Dinette L - Des 2020
Algehele gradering
Gesinsnaweek
Madelynne P - Des 2020
Algehele gradering
Baie Lekker! Goed geleë.
Cathrine C - Sep 2020
Algehele gradering
Waterfront location on a budget.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Lorraine E - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam alhoewel die kamers nie voldoen het aan wat geadverteer was.
Lees meerLeonard R - Jun 2019
Algehele gradering
Nice place to stay with friends.
Michael M - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Coller-straat 2, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang