Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eight on Tuin

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Eight on Tuin
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marcus C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus C

Beautiful room within walking distance of major attractions in Franschoek.

We were welcomed by our host and had a lovely stay. The property is within walking distance to the main road as well as various wine farms. The rooms were clean and had all amenities we needed for a relaxed weekend.

Laura K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura K

Perfekte ligging en pragtige geriewe.

Ons het 'n heerlike naweek gehad in Franschhoek. Eight on Tuin is die perfekte plek om te bly!

Beatrice W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice W

5 ster.

Alles was perfek en pragtig.

Jan-gawie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan-gawie M

Rustig en gemaklik.

Was 'n heerlike plek om in te slaap.

Van Eck V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Van Eck V

Relaxing and enjoyable.

Quiet, private, beautiful garden centrally located.

Andre D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Alles wat jy nodig het vir oornagverblyf.

Die kamer, tuin en area rondom was skoon en netjies. Ek sal weer daar slaap.

Sanet S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Rustige oornagbestemming.

Ons het al 3 eenhede gebruik. Pragtige tuin, goed toegeruste, netjiese en gerieflike eenhede. Het niks kort gekom nie, als wat ons benodig was beskikbaar en hulle het selfs spesiale versoeke flink en vriendelik hanteer. Matjie voor bed in een eenheid sou lekker gewees het vir koue vloer in winter, ander kamers het matte gehad. Sal dit definitief aanbeveel.

Ronwyn V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronwyn V

Most enjoyable.

Great accommodation for a group of people. Easy walk to town. Accommodation was perfect for us.

Anna-marie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie S

Veilige mooi omgewing en goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Francois S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Baie lekker.

Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand. Baie netjies en ons het lekker gebly.

Vincent B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent B

Amazing gem in the food Capital of South Africa.

Garden is absolutely beautiful. Staff was accommodating. Room was neat, clean and beautiful. WiFi, DStv, coffee and tea with rusks and milk was included. The only negative I can say is the fridge in the room was a bit loud, so did disturb us during the night.

Eight on Tuin se terugvoer

Many thanks, Vincent for the great review
I find this quite surprising as the fridges are all new, the latest model and silent, but will check in case it is not standing correctly or something.

Eight on Tuin
Chris M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Baie aangenaam, voel tuis.

Baie goeie waarde vir geld, dorp skoon en netjies en mense is vriendelik.

Eight on Tuin se terugvoer

Many thanks and hope we can welcome you back some time.

Eight on Tuin
Liandi F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liandi F

Baie aangenaam.

Was vriendelik ontvang en plek was netjies.

Eight on Tuin se terugvoer

Many thanks Rian. Was a pleasure to host you.

Eight on Tuin
Nadina V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadina V

Excellent in all regards, good value, well appointed, modern and safe.

Franschhoek is an excellent tourist destination with only the best that this country has to offer, restaurants are of superior quality as is the accommodation and sight seeing ─ most beautiful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend in alle opsigte, goeie waarde, goed ingerig, modern en veilig.

Franschhoek is 'n uitstekende toeristebestemming met net die beste wat hierdie land kan bied, restaurante is van hoogstaande gehalte, net soos die verblyf en die besienswaardighede.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eight on Tuin se terugvoer

Good day Andre,

Thank you so much for your lovely review. I hope we can welcome you back one day.

Eight on Tuin
Natasha K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Skoon, netjies, gemaklik en mooi!

Alhoewel dit blyk dat die gasvrou op die perseel bly het sy geensins ‘n oorlas van haarself gemaak nie, sy was verwelkomend en vriendelik. Die kamer is netjies en skoon en het doeltreffende spasie. Die bed is gemaklik, maar die kussings is baie papperig. Daar is veilig parkering op die perseel en ons kon vrylik kom en gaan sonder om iemand te pla.

Eight on Tuin se terugvoer

Good day Natasha,

Thank you so much for your lovely review. I hope we can welcome you back one day.

Eight on Tuin
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Malcolm H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm H

Netjies, goeie waarde vir geld. Vriendelike gasvrou.

Veilige en netjiese plek met goeie waarde vir geld. Sal mense aanbeveel om daar te bly.

Eight on Tuin se terugvoer

Good day Malcolm,

Thank you so much for your lovely review. I hope we can welcome you back one day.

Eight on Tuin
Lucia G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lucia G

Dit was regtig rustig en veilig en baie skoon.

Die eienaar doen nogal moeite om jou te laat tuis voel en hulle loop die ekstra myl as jy laat inboek om die sleutels vir jou te gee. Ek sal definitief enige tyd weer daar oorslaap.

Eight on Tuin se terugvoer

Good day Lucia,

Thank you so much...would love to welcome you back

Eight on Tuin
Lente L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lente L

Baie goed geleë. Lekker binne stapafstand na die hoofstraat.

Baie lekker hier gebly. Rustige wwonbuurt. Mooi berge.

Eight on Tuin se terugvoer

Thank you, Lente for your lovely review and I hope you come back again one day.

Eight on Tuin
Hendrik B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Vriendelike blyplek, sentraal geleë.

Baie goed geleë in die dorp, stapafstand van al die restaurante in die hoofstraat. Netjiese skoon kamer met al die nodige dinge vir 'n lekker kuier.

Eight on Tuin se terugvoer

Thank you for your lovely review and we would love to welcome you back again one day.

Eight on Tuin
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 8, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb2340df8daf2bc3fe210e1f40544ac65bc87d2232c4fc71266206f8343931df40f5b2fd205d6f991e679f5041c0bd1481f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 8 Tuin Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.911656 19.125206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang