Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eight on Tuin

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marcus C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Beautiful room within walking distance of major attractions in Franschoek. We were welcomed by our host and had a lovely stay. The property is within walking distance to the main road as well as various wine farms. The rooms were clean and had all amenities we needed for a relaxed weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura K
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Perfekte ligging en pragtige geriewe. Ons het 'n heerlike naweek gehad in Franschhoek. Eight on Tuin is die perfekte plek om te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

5 ster. Alles was perfek en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-gawie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Rustig en gemaklik. Was 'n heerlike plek om in te slaap.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Van Eck V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Relaxing and enjoyable. Quiet, private, beautiful garden centrally located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre D
1 nag
4.8
Jun 2023

Alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Die kamer, tuin en area rondom was skoon en netjies. Ek sal weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Rustige oornagbestemming. Ons het al 3 eenhede gebruik. Pragtige tuin, goed toegeruste, netjiese en gerieflike eenhede. Het niks kort gekom nie, als wat ons benodig was beskikbaar en hulle het selfs spesiale versoeke flink en vriendelik hanteer. Matjie voor bed in een eenheid sou lekker gewees het vir koue vloer in winter, ander kamers het matte gehad. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronwyn V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

Most enjoyable. Great accommodation for a group of people. Easy walk to town. Accommodation was perfect for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Veilige mooi omgewing en goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 8, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb2340df8daf2bc3fe210e1f40544ac65bc87d2232c4fc71266206f8343931df40f5b2fd205d6f991e679f5041c0bd1481f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 8 Tuin Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.911656 19.125206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang