Eight on Williams
Beskrywing
Dié gesinseenheid het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind. Dit het 'n aparte ingang, lugversorging, 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n enkelbed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die eenheid het ook 'n haardroër, strykyster, tafel wat as 'n lessenaar of etenstafel ingespan kan word, 'n TV met toegang tot Netflix en Showmax, en gratis WiFi. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die buite-area word deur gaste van albei eenhede gedeel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig mag geen seekos gaar of warm gemaak word nie.
Geen harde musiek/TV of ander geraas nie
Stiltetyd word na 22:00 gehandhaaf.
Gaste moet asb. hul eie skottelgoed te was.
Rook is verbode binne die eenheid - 'n R3000 boete sal van toepassing wees indien daar binne die eenheid gerook word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen ander mense word op perseel toegelaat nie, net die wat bespreek en betaal het.
Beide eenhede gebruik voorafbetaalde meters vir lugversorging.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenhede het elkeen lugversorging, 'n aparte ingang en slaapplek vir 2 volwassenes en 1 tot 2 kinders. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n slaapbank wat 1 of 2 kleiner kinders kan akkommodeer. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Elke eenheid het ook 'n haardroër, strykyster, tafel wat as 'n lessenaar of etenstafel ingespan kan word, 'n TV met toegang tot Netflix en Showmax, en gratis WiFi. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die buite-area word deur gaste van albei eenhede gedeel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig mag geen seekos gaar of warm gemaak word nie.
Geen harde musiek/TV of ander geraas nie
Stiltetyd word na 22:00 gehandhaaf.
Gaste moet asb. hul eie skottelgoed te was.
Rook is verbode binne die eenheid - 'n R3000 boete sal van toepassing wees indien daar binne die eenheid gerook word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen ander mense word op perseel toegelaat nie, net die wat bespreek en betaal het.
Beide eenhede gebruik voorafbetaalde meters vir lugversorging.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Williamsstraat 8, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang