Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eight on Williams

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 77 resensies vir Eight on Williams
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liezel H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Mi casa, su casa. Net beter!

Ek sou eintlik 'n opstel oor Eight on Williams kon skryf. Ons was vir 6 nagte in eenheid 2. Die interieur en dekor is pragtig. Die woonstel is uitstekend toegerus met produkte, eetgerei, komberse, tot 'n sambreel vir 'n reënerige dag. Die beddens slaap heerlik. Ons linne was kraakvars. Mens kan sommer net sien wanneer iemand se eiendom, maar ook gaste vir hom/haar belangrik is. Ons is bedien van advies. Ons handdoeke is geruil. 'n Wasgoed-droograkkie het 'miraculously' verskyn. Nee, goeiste die het jou werklik aan alles gedink. Ek beveel hierdie blyplek van harte aan. Jy sal nie spyt wees nie.

Ian C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C

Was daar vir besigheid gedurende die week en sal beslis weer daar bespreek.

Puik vir sake of ontspanning doeleindes. Klinies pragtig, skoon en uiters keurig uitgelê. Was 'n merkwaardige ervaring.

Mieke P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke P

This was so relaxing and lovely!

I will definitely recommend this for everyone!

Jade C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade C

Clean, pleasant, quiet.

Very clean and great space, host was very friendly and helpful.

Louis Jones B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Jones B

Baie vriendelike mense wat die plek besit.

Pragtige eenheid. Netjies.

Willie H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H

Netjies, veilig.

Die beste plek wat ons nog ooit by gebly het. Netjies en baie goed ingerig.

Eight on Williams se terugvoer

Dankie Willie en Marietjie. Dit maak ons harte so bly. Julle is enige tyd weer welkom.

Eight on Williams
Nasief J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nasief J

Waarde vir geld en netjies.

Skoon netjiese eenhede. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou het ons tuis en gemaklik laat voel.

Sharne D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne D

Vinnige verblyf vir 'n troue in Franschhoek.

So gerieflik! Klein detail in die plekkie was besonders! Dankie vir die lekker bly!

Esmiralda F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmiralda F

Absolutely the best place to stay.

Wow, what an amazing, beautiful, great facility with safe parking and the most friendly host. Louise is a star!

Mandy S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S

Exceptional and satisfied.

Host was exceptional. Wow, I cannot describe in words how satisfied I am with Louise. Thank you!

Izak V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Lieflik, netjies en gemaklik.

Wonderlike plek met baie netjiese kamer. Aangename gasvrou. Sien my weer!

Sakkie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B

Plekkie was baie netjies en skoon.

Baie vriendelike ontvangs. Alles was netjies en skoon en beskik oor alles wat mens nodig het.

Margaretha D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha D

Skoon, netjies.

Eight on Williams is 'n skoon, netjiese eenheid met al die gerief wat benodig word.

Tamzyn L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamzyn L

Die beste verblyf ooit in die Noorde van Paarl. Dit is in 'n rustige gebied. Jy is naby winkels en ook naby die Boland se wynplase.

All time favourite place. Dit is die beste akkommodasie ooit wat jy in die Noorde van Paarl kan kry. Ek het getrou 2 September 2023 en ek het vanuit Eight on Williams getrou. Dit is sowaar die beste in die weste. Well Done Louise, jy is my eie familie.

Evelyn T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn T

A true gem! Very clean and had everything we could've asked for and more!

The place was obviously decorated by a lady, as the detail of everything was immaculate! The hostess was so friendly. A bit too many rules pasted everywhere. It made us feel as if we might err.

Eight on Williams se terugvoer

Hi Evelyn

Thank you for your review. We really appreciate your honesty.

I’m sorry that the rules were a problem for you. Unfortunately not everyone are as wonderful as you guys were. These rules were put in place because we had some really bad incidences in the past.

Hope it doesn’t stop you from visiting us again in future.

Kindest regards

Eight on Williams
Ilza V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilza V

Baie netjiese plekkie, alles was perfek en baie vriendelik verwelkom, sal beslis weer soontoe gaan.

Alles was perfek, netjies. Sal weer van hulle gebruik maak. Gasvryheid en verwelkoming was baie vriendelik en alles mooi verduidelik. Sal hulle aanbeveel.

Leahandra L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leahandra L

Wonderlik.

Ons het dit baie geniet. Alles was on point.

Derryl M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derryl M

A friend and myself were travelling to Paarl for a dance competition.

Our stay at Eight on Williams was outstanding. It catered to all our needs for the duration of our stay. We were close to where we needed to go while still being quiet and restful. Our host was extremely helpful and suggested places to visit. I would definitely return given the opportunity and absolutely recommend it to my friends.

Kevin M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin M

Top notch. Highly recommended.

The accommodation is designed and appointed to please the most discerning guests. Louise is a very attentive hostess. Load shedding is not an issue at all.

Washeemah B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Washeemah B

Die beste en lekkerste wegbreek plek.

Dit is die mooiste, rustigste plek om lekker te ontspan en jouself te geniet. Sal beslis volgende keer weer gaan.

Liezel C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel C

Baie netjies en skoon. Vriendelike diens ontvang.

Baie netjies en skoon.

Isabel M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

Uitstekend! Baie luuks, skoon, netjies en baie sentraal geleë. Baie vriendelike ontvangs. Sal vir almal aanbeveel.

Was 'n heerlike kuier gewees!

Karen B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Uiterse netjiese akkommodasie.

Alles wat benodig word na vermoeiende dag se reis. Stil en rustige area.

André L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André L

Uistekende waarde vir jou geld!

Met ons eerste besoek ooit in Paarl, was dit 'n onbekende dorp. Ons het gereis van Windhoek Namibia. Ons gasvrou, Louise, het ons met die vriendlikste glimlag persoonlik ontvang en vandaar was dit die beste ervaring om daar tuis te gaan. Ons gasvrou het ons elke dag per WhatsApp ingelig van beurtkrag wat vir ons 'n aanpassing was. Daarvoor het hul ook voorsorg getref met ekstra ligte en TV wat krag kry deur 'n 'inverter'. Louise het ons ook ingelig oor beste eetplekke en dies meer. Ek kan met volle vertroue hierdie stylvolle, superskoon akkommodasie aanbeveel. Dankie Louise en Graeme.

Hayley M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M

Fantastic accommodation. Beautifully appointed with every attention to detail.

Travelled for a sporting event. Perfect location and accommodation. Will definitely be back if we need to visit Paarl again. Sadly our event was cancelled due to extreme weather conditions.

Monique L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Fantastic.

Louise was so thorough in her communications and instructions and welcoming from the start. The apartment is homey and cosy and really great value for money. Even the littlest details were considered and thought of, especially the provision for load shedding. Thank you for everything, Louise & Graeme! We really enjoyed our stay!

Corne H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Amazing!

Die diens wat ons daar ontvang het (vanaf aankoms, tydens en met vertrek) was besonders en ons sal die plekkie met die grootste vrymoedigheid kan aanbeveeel!

Dalton J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalton J

Fantastic.

The only thing that comes to mind is, it felt like home. Was far better than expected!

Lettie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie B

Netjies en super skoon.

Vriendelik ontvang. Baie netjies en toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Groot bonus is die lig en TV wat via inverter werk tydens load shedding.

Ansie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Baie netjies! Vriendelike ontvangs.

Die verblyf was baie lekker! Ons sal verseker weer daar oorbly.

Christele F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christele F

Huislike gevoel, hulle het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Met die "backup" krag het jy nie eens geweet wanneer daar onderbrekings was nie en jy kan soos normaal voortgaan. Die gashere was enige tyd beskikbaar as ons onseker was oor iets. Hulle was behulpsaam met verwysings van aanbevole plekke om na te gaan in die area.

Gretchen F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gretchen F

Absolutely fabulous.

Will definitely book again!

Marco Marshall D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco Marshall D

Baie rustig en stil plekkie.

Die plek is baie pragtig uiteengesit. Alles is mooi netjies. Die plek gee die gaste 'n liefdevolle gevoel, rustig en ook die gevoel om Eight on Williams weer te kom besoek.

Tina G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina G

Beste verblyf ooit, alles wat jy nodig het is daar.

Vriendelike ontvangs en Louise leef met 'n passie om gaste tuis te laat voel. Pragtige, skoon eenheid met geen tekort van enigiets. Gasvrou hou jou op hoogte met loadshedding en daar is ook 'n inverter indien jy TV wil kyk. Sal beslis weer daar gaan woon.

Eight on Williams se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons is so bly julle het die verblyf hier by ons geniet.
Julle is enige tyd weer welkom.

Eight on Williams
Marietjie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Fantasties!

Alles was uitstekend.

Petronise M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronise M

Definitief een om te onthou. Eight on Williams was die beste keuse wat ons kon maak.

Die plekkie is netjies, mooi en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Vriendelike en besorgde eienaars. Dit sal definitief weer ons 1ste keuse wees as ons Paarl weer besoek. Eight on Williams 10 uit 10 vir julle.

Martha N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha N

'n Juweel in die Paarl.

Dis aan die noorde van die Paarl maar dit is pragtig. Louise is regtig goed met kommunikeer met die gaste. Alles wat jy nodig het, is daar.

Susan B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

5-ster-verblyf.

Baie vriendelike ontvangs en alles netjies en skoon sal graag weer daar tuis gaan. Sal plek aanbeveel vir mense wat 'n blyplek soek in die Paarl.

Ashley J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley J

Nice and quiet getaway place, perfect for quality time.

We loved the cleanness and the space was amazing.

Michelle J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Ons verblyf was puik.

Ons verblyf by Eight on Williams was 5-ster gehalte. Location: die location vat jou tot reg voor die hek waar daar 'n bord op is wat wys jy is by die regte plek, jy sal geensins verdwaal nie. Veiligheid: voertuig staan agter 'n remote hek reg voor die eenheid wat jou met 'n geruste hart laat slaap. Binne: Wanneer jy die deur oopsluit word jy verwelkom met 'n prentjiemooi eenheid wat voldoen aan jou verwagtig van die foto's van die plekkie. Dit lyk alles presies so. Alles binne die eenheid werk en is van baie goeie kwaliteit en luuks. Die kombuis en badkamer het 'n baie-baie goeie starter pack van dinge wat jy mag benodig, van 'n spice tot kombuispapier (alles wat in jou kombuis sal wees vir 'n starter pack is daar). Die plekkie het ook baie-baie ruimte en die slaapgeriewe is baie sag en snoesig. Die TV was 10/10, huis weg van die huis af. Louise en haar man was 5-ster met diens. Ek wens ek kon meer uitbrei maar opsomming, absoluut 'n goeie huis weg van die huis. 5-ster akkomodasie. Volgende keer is dit definitief weer ons akkommodasie wanneer ons weer die Paarl besoek. Noordkaap groete.

Eight on Williams se terugvoer

Michelle, ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het om hierdie pragtige resensie vir ons te skryf. Dit beteken die wêreld vir ons.
Julle het so mooi na ons plekkie gekyk en ons hoop regtig om julle weer te sien. Julle was 5ster gaste.
Blessings vir julle.

Eight on Williams
Anneri H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri H

Als wat mens nodig het en meer!

Skoon, netjies, gerieflik, met meer as wat mens nodig het!

Leeann K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeann K

Very well-appointed, clean and comfortable stay.

Beautifully decorated and clean, friendly hosts, excellent facilities. Back-up power facility by a generator was a huge bonus.

Chris N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

Gasvryheid en netheid beslis prioriteit.

Wat 'n verrassing gewees om so netjies, volledige toegeuste en skoon plekkie te kon kry. As ek meer as vyf sterre kon gee, sou ek beslis. En met load shedding kon ons nog steeds TV kyk, WiFi aan, koffiemaak, kosmaak. Dankie Louise dat ons julle plekkie kon gebruik het die naweek. Het beslis ons plek gekry as ons weer Paarl toe gaan.

Ané M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané M

Ongelooflik.

Ongelooflike diens, pragtige eenheid, waarde vir geld en só gerieflik. Beslis een van die beste waar ons nog gebly het. Welgedaan!

Leanna S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanna S

Netjies. Perfek en bekostigbaar.

Dis soos om by die huis te wees, maar weg van die huis af. Die beste plek om net te gaan rus.

Werner H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H

Very nice place. Friendly.

Friendly and professional.

Tiaan S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Dit is soos jou Ma se huis!

Jy sal nie beter selfsorg-akkommodasie in die Wes-Kaap kry nie. Vriendelike eienaars wat vir jou omgee en besorg is, skoon en netjies, Basiese selfsorg-items word voorsien, WiFi en Netflix was 'n verrassing en 'n bonus om Coco Melon op herhaal te kyk.

Adv. Beyers V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adv. Beyers V

Absolutely perfect. Home away from home.

I had such wonderful stay at Eight on Williams. I got married over the weekend and needless to say, Louise and her husband went out of their way to ensure myself and my bride had most amazing stay. The hosts are wonderful people and I would definitely be back very soon. Thank you Louise and Graeme.

Eight on Williams se terugvoer

Dit was vir ons die grootste plesier om julle hier by ons te hê.

Julle is enige tyd weer welkom!

Dankie dat julle Eight on Williams gekies het en ook vir die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg.

Eight on Williams
Ralene C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralene C

Pragtige, volledig toegeruste eenheid met 'n baie vriendelike, behulpsame gasvrou.

Sien sterre.

Felicity W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity W

We received a very warm welcome. Our hosts made our stay very pleasant.

The tranquility did us really good. I really want to thank our hosts once again for a super blessed weekend. Whatever our hosts has promised, we have received and could enjoy. There was no misleading.

Martie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Onbeskryflik aangenaam.

Eight on Williams bied alles wat 'n persoon benodig om weg van die huis te wees. Ongelooflike ruim, goed toegeruste eenheid. Skoon, netjies en modern. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Dieter E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter E

Fantasties.

Gasvryheid iets besonders van Louise. Alles wat jy benodig is in die eenheid. Weereens baie dankie Louise.

Johan S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Uitstekend.

Baie beïndruk, diens was fantasties. Jammer vir kragonderbrekings, maar dit is maar Eskom.

Anneri M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri M

Lekker!

Dit was baie netjies en skoon. Het baie lekker gebly.

Nadia V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Netjies en bekostigbaar.

Baie vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies. Privaat en veilig. Sal definitief weer kom kuier.

Andre B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Alles was netjies en die gasvrou het ons persoonlik verwelkom.

Netheid is die wagwoord hier! Alles in plek, eienaars vriendelik en behulpsaam. Gasvrou het ons op hoogte gehou van Eskom se skedule. Naby die hoofstraat en paaie na die naburige dorpe en sommige wynplase.

Stefan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Bitter mooi selfsorgverblyf.

Was baie verras wat ons als gekry het vir die prys. Die kamer is baie netjies en skoon gewees en het als wat jy nodig het vir sommer 'n paar dae se selfsorgverblyf. Louise was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker Eight on Williams aanbeveel en sal enige tyd weer daar boek as ek in die Paarl is.

Colleen C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C

Just excellent.

Home from home. Just a wonderful stay.

Zunique F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zunique F

Excellent. Very private and clean.

The owners were very accomodating. The suite was very private, everything that I needed was available. A real home away from home.

Immo B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immo B

Aangenaam en meer as tevrede.

Ek was aangenaam verras oor die plek en die fasiliteite wat dit het. Baie veilig gevoel. Die eienaar het ons tuis laat voel en seker gemaak als is reg. Hulle het ons ook 'n bietjie later laat uitboek.

Amanda V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Mooi, goeie spasie, veilig en vriendelike huismense.

Ons sal definitief weer teruggaan.

Henry P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry P

Perfek!

Mooi plek en alles was op sy plek en mooi skoon. Hulle het ook moeite gedoen toe ons vroeër wou inklok.

Deon M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Absolutely perfect for a busy weekend.

I conducted two wedding ceremonies and my wife and I were so relaxed getting back to "Eight on Williams" Comes highly recommended.

Simon S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S

The stay was overall above expectations. High value for money.

Very clean with all equipment in immaculate condition.

Eight on Williams se terugvoer

Thank you Simon.

Eight on Williams
Pieter K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Skoon en netjies.

Eight on Williams, is baie skoon en netjies en het alles wat jy nodig het.

Courtney P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Courtney P

Dit was baie rustig, netjies en baie mooi.

Omgewing is baie veilig, gerieflik naby die dorp. Uber kan ook gebruik word om plekke te gaan teen n billike prys. Kamer was baie netjies en stylvol.

Saundre H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saundre H

Perfection in every way.

The perfect home away from home if ever a holiday stay could be called by that name. From the space for the little one to run after a long car ride to the smart TV for dad. The place is just set up in a perfect manner. Mom can keep an eye on everyone while cooking and relax and still see the little ones play. Home away from home if never there was one. Friendly owners, ready to help in every way.

Natasha R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R

Die kuier was lekker.

Die plekkie is gerieflik.

Lucinda L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda L

Mooiste mooiste plekkie. En so lekker rustig.

Die mooiste plekkie in 'n lekker stil area. Ek en my man sal definitief weer vir hulle gaan besoek. Die vriendelikste eienaars.

Zuretha V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuretha V

Stunning plek, en gasvrou is ongelooflik behulpsaam. Dadelik tuis gevoel en plek baie netjies en goed toegerus. Sal vir seker daar weer oorbly.

Wonderlike verblyf skoon en netjies. Heerlike sitplek buite en baie veilig gevoel. Alles nodig in plekkie wat 'n mens moet he, en net die beste is in plekkie. Het heerlik gebly en sal definitief weer hulle besoek.

Byron M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron M

Friendly, excellent service. Home away from Home.

Our team was working in Paarl for the week and we arranged for them to stay at Eight on Williams. From the moment we booked the service was excellent, and they were so accommodating to our team. They did nothing but rave about how at home they were made to feel, and how friendly and kind the host was. We appreciate the excellent service!

Ronald P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald P

Onvergeetlik

Die plek is uiters netjies en modern in gerig met alles wat 'n mens benodig in 'n self-sorg eenheid. Louise is 'n awesome gasvrou en gaan regtig uit haar pad om alles gemaklik te maak, sy selfs agterna verneem of ons veilig tuisgekom het. Wow, wel gedaan eight on Williams julle is meer as puik en sien my beslis weer en weer.

Tania M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M

Was so lekker, ons wou langer bly!!

10 uit 10 vir hierdie bly plekkie!! Die klein detail van verhuurder het ons meer as welkom laat voel. Woonstel so netjies. Sal enige iemand aanveveel. Hulle sien ons beslis weer!!

Gerhard C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Absoluut heerlik! Sou graag nog 'n paar nagte wou bly, was regtig baie lekker om daar te wees.

Graeme en Louise was wonderlike gashere en dit is die eerste keer dat ons soveel gasvryheid, bedagsaamheid, moeite, en absolute sorg sien om gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die eenheid is pragtig, uitstekend beplan en het alles wat jy mag nodig kry. Sal vir seker weer daar tuisgaan indien die geleentheid hom voordoen. Welgedaan julle twee!

Karen R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R

Very pleasant and comfortable.

Louise went out of her way to make my elderly parents feel at home during their stay with her. Truly excellent service! The units are also impeccable and stylish.

Eight on Williams se terugvoer

Thank you for the kind words. It was a pleasure hosting your parents. XXX

Eight on Williams
Francois D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Nuwe diamant vir verblyf.

Vir ’n nuwe plek is dit pragtig. Hoogs aanbeveelbaar.

Debby V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby V

Baie gerieflik en rustig.

Ons sal beslis weer daar oorbly.

Eight on Williams se terugvoer

Baie dankie Debby, julle is enigetyd weer welkom.

Eight on Williams
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Williamsstraat 8, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ebbd45af87f3bcb5407a691f3f3b8339caa041838099f310bf08ac52cdffd1f7c94af618b4939e6f0594c6b4a6aa2791c61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 8 Williams Street Northern Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.702821487513 18.972439038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang