Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eight on Williams

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Liezel H
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Mi casa, su casa. Net beter! Ek sou eintlik 'n opstel oor Eight on Williams kon skryf. Ons was vir 6 nagte in eenheid 2. Die interieur en dekor is pragtig. Die woonstel is uitstekend toegerus met produkte, eetgerei, komberse, tot 'n sambreel vir 'n reënerige dag. Die beddens slaap heerlik. Ons linne was kraakvars. Mens kan sommer net sien wanneer iemand se eiendom, maar ook gaste vir hom/haar belangrik is. Ons is bedien van advies. Ons handdoeke is geruil. 'n Wasgoed-droograkkie het 'miraculously' verskyn. Nee, goeiste die het jou werklik aan alles gedink. Ek beveel hierdie blyplek van harte aan. Jy sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Was daar vir besigheid gedurende die week en sal beslis weer daar bespreek. Puik vir sake of ontspanning doeleindes. Klinies pragtig, skoon en uiters keurig uitgelê. Was 'n merkwaardige ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieke P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

This was so relaxing and lovely! I will definitely recommend this for everyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Clean, pleasant, quiet. Very clean and great space, host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Jones B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Baie vriendelike mense wat die plek besit. Pragtige eenheid. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjies, veilig. Die beste plek wat ons nog ooit by gebly het. Netjies en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Eight on Williams
Dankie Willie en Marietjie. Dit maak ons harte so bly. Julle is enige tyd weer welkom.

Nasief J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Waarde vir geld en netjies. Skoon netjiese eenhede. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou het ons tuis en gemaklik laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vinnige verblyf vir 'n troue in Franschhoek. So gerieflik! Klein detail in die plekkie was besonders! Dankie vir die lekker bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmiralda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Absolutely the best place to stay. Wow, what an amazing, beautiful, great facility with safe parking and the most friendly host. Louise is a star!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Exceptional and satisfied. Host was exceptional. Wow, I cannot describe in words how satisfied I am with Louise. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Williamsstraat 8, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ebbd45af87f3bcb5407a691f3f3b8339caa041838099f310bf08ac52cdffd1f7c94af618b4939e6f0594c6b4a6aa2791c61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 8 Williams Street Northern Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.702821487513 18.972439038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang