Eight Palms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Camien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Asogaran N - Feb 2024
Algehele gradering
A definite must when visiting the South Coast.
Debbie M - Jan 2023
Algehele gradering
Nice accommodation and fabulously friendly hosts.
Eight Palms se terugvoer
Thank you so much Debbie. It was only a pleasure hosting you.
Liezl V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker kuier in Port Edward.
Lees meerWesley M - Des 2022
Algehele gradering
Topklas diens en geriewe.
Ricky S - Jan 2022
Algehele gradering
Stay was really good. The owner really went out of her way to make it special.
Monique B - Des 2022
Algehele gradering
We had a wonderful time.
Lees meerBarbara V - Des 2021
Algehele gradering
A great little place, close to the beach and shops.
Talia R - Des 2021
Algehele gradering
Super comfortable
William R - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker - op a stadium sal lugversorging in kamers gesit moet word.
Arusha E - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflik baie lekker.
Jakkie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Feels like home.
Eight Palms se terugvoer
Baie baie dankie vir die pragtige woorde :) Dit was n voorreg om julle te ontmoet en as gaste te ontvang, julle het sowaar soos familie geword. xx
Ruby M - Des 2019
Algehele gradering
We had a good stay and the people were very friendly.
Marie R - Jan 2019
Algehele gradering
Pynlik netjies en skoon.
Wanda C - Des 2018
Algehele gradering
Warme verwelkoming.
Kate O - Apr 2018
Algehele gradering
Amazing!
Giuliette B - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik en skoon en ons kon rustig wees terwyl die kinders speel in die tuin want hulle kan nêrens uitgaan nie.
Barbara K - Mrt 2018
Algehele gradering
Excellent all round.
Jeanel G - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtig!
Huibre L - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Annemarie P - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en aangename verblyf.
Ashtira B - Jan 2018
Algehele gradering
Value for money.
Thabani N - Sep 2017
Algehele gradering
It's a beautiful place which is quiet and safe.
Jolene G - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderful experience and cant wait to visit again.
Francois D - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut bevredigend.
Lizette M - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Eight Palms se terugvoer
Hi Lizette,
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Ek vra om verskoning, ons is nog baie nuut in die game en ek het nie besef dis nie duidelik dat dit 'n woonstel in ons erf is nie, aangesien ons net een woonstel adverteer. Ek sal dit reg stel.
Baie groete,
Camien
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dean-weg 370, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang