Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eighty9diaz

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Felicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Eighty9diaz
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bart V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart V

Baie lekker.

Baie lekker. Baie rustige plek. Kinder speel lekker saam. Baie netjies en veilig.

Eighty9diaz se terugvoer

Baie dankie, Bart. Ek hoop om julle weer te akkommodeer.

Eighty9diaz
Maureen D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D

Uitstekend.

Plekkie was baie netjies en die eienaar was baie behulpsaam en baie vriendelik. Kan met liefde die plekkie aanbeveel.

Eighty9diaz se terugvoer

Dankie Brian, hoop om jou weer by ons te verwelkom.

Eighty9diaz
Willemien B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien B

Awesome! Baie netjiese plek en sal beslis weer daar gaan bly!

Eighty9diaz is beslis waarde vir jou geld en baie goed georganiseerd! Bitter netjies!

Eighty9diaz se terugvoer

Dankie Willemien, bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer!

Eighty9diaz
Larinda K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Larinda K

Ek moet noem dat ons daar was toe groot reën in die Kaap was, middel Junie met 'n kouefront wat ek nooit gedink het ek sal by die see ervaar nie! Met dit gesê, die plek kort elektriese komberse!

Dit was 'n ander soort koud as waaraan ons gewoond is om by die see te ervaar! Dus was dit na ons vorige uitcheck in Heroldsbaai 'n skokkende aanpassing sonder elektriese komberse! Niks op aarde maak die plak warm nie! Ek was teleurgesteld oor die geen see-uitsig, vir die prys wat mens betaal. Die elektronika in die eenheid is indrukwekkend, maar die badwasbak onprakties, jy en die hele vloer is sopnat as die kraan opgedraai word! Het handshower by bad gemis. Ek moes eers die hele plek skoonmaak van die stof voor ons dit kon gebruik. Het ook skottelgoed als oorgewas. Strand is gerieflik naby om na toe te loop. Was mal oor die swart en wit dekor, maar daar is fynere detail waaraan aandag gegee kan word. Hangplek vir handdoeke, klerekasspasie (helfte van hoofslaapplek se kaste mag nie gebruik word nie, dis toegesluit. Die stort flood die hele badkamervloer. Gasvrou het ongelooflik baie professionele moeite gedoen met info bladsye wat sy vooraf aan jou email, van hoe werk die hek.

Lucelle O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucelle O

Fantastiese blyplek!

Fantastiese blyplek. Perfekte ligging en baie vriendelike eienaar. Sal beslis weer hier bly!

Eighty9diaz se terugvoer

Dankie Lucelle vir julle vriendelikheid. Bly julle het die vakansie geniet. Sien julle hopelik binnekort weer.

Eighty9diaz
Hendrik D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Uitstekend.

Baie mooi alles wat jy nodig het.

Eighty9diaz se terugvoer

Dankie Loutjie. Net ʼn plesier om julle weer te kon akkommodeer

Eighty9diaz
Daniel R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R

Fantasties.

Dankie, ons het heerlik gebly en huisie is ingerig met alles wat ons benodig het en nog meer. Dis 'n moderne verblyfplek en stapafstand van die strand. Veilige omgewing en vriendelike bure. 10 uit 10! Dankie!

Eighty9diaz se terugvoer

Dankie Daniel, vir die mooi resensie.

Eighty9diaz
Hendrik D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Baie lekker tyd.

Baie netjies en skoon alkes wat jy nodig het.

Eighty9diaz se terugvoer

Dankie Loutjie vir die 5 ster resensie! Hoop om julle weer te huisves.

Eighty9diaz
Bevan C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan C

Heerlik en Gemaklik.

Hierdie is 'n bitterlekker plekkie om te bly. Waarde vir geld en baie gerieflik uiteengesit. Alles wat mens nodig het vir 'n vakansie of sommer besigheidsreis. Sal definitief aanbeveel.

Eighty9diaz se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review Bevan. Was net ʼn plesier, hoop om julle gou weer te huisves

Eighty9diaz
Tobie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie C

Netjies, gerieflik. Modern.

Sou net DStv wou gehad het.

Eighty9diaz se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Tobie. Op die stadium het ons net Netflix beskikbaar, maar DStv dekodeerder kan saam geneem word.

Eighty9diaz
Conrad B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad B

Netjies toegerus en baie naby die strand.

Baie lekker gebly, die plastiekbordjies en koppies was veral oulik vir die klein kinders. Daar was skottelgoed en wasgoed seep by die masjiene. Die plek is baie netjies met kwaliteit produkte soos hulle borde, koppies en glase. Die grondvloer met 'n lekker grasperk is baie lekker vir die klein kinders.

Eighty9diaz se terugvoer

Baie dankie Conrad. Hoop om julle weer te huisves.

Eighty9diaz
Mizpah O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mizpah O

Pragtige plek en lieflike ligging naby die see.

Ons het kuier by Diaz 89 vreeslik geniet. Pragtige woonstel met al die nodige. Naby aan swemstrand wat dit heerlik maak met kinders.

Eighty9diaz se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Eighty9diaz
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Wes 1, Estoril Villa 89, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA598b82a7e3b680cd16f79a7e65c5c1038791b1452a7aa3f523464cc6fd878eebb6be5a8c145f0f4d53803b87177879b1142c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 1 Beach Boulevard West Estoril Villa 89, Diaz Beach 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.161227611921 22.108729658649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang