Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eighty9diaz

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bart V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie lekker. Baie rustige plek. Kinder speel lekker saam. Baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicia
Eighty9diaz
Baie dankie, Bart. Ek hoop om julle weer te akkommodeer.

Maureen D
Lang verblyf
5.0
Nov 2023

Uitstekend. Plekkie was baie netjies en die eienaar was baie behulpsaam en baie vriendelik. Kan met liefde die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicia
Eighty9diaz
Dankie Brian, hoop om jou weer by ons te verwelkom.

Willemien B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Awesome! Baie netjiese plek en sal beslis weer daar gaan bly! Eighty9diaz is beslis waarde vir jou geld en baie goed georganiseerd! Bitter netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicia
Eighty9diaz
Dankie Willemien, bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer!

Larinda K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jun 2023

Ek moet noem dat ons daar was toe groot reën in die Kaap was, middel Junie met 'n kouefront wat ek nooit gedink het ek sal by die see ervaar nie! Met dit gesê, die plek kort elektriese komberse! Dit was 'n ander soort koud as waaraan ons gewoond is om by die see te ervaar! Dus was dit na ons vorige uitcheck in Heroldsbaai 'n skokkende aanpassing sonder elektriese komberse! Niks op aarde maak die plak warm nie! Ek was teleurgesteld oor die geen see-uitsig, vir die prys wat mens betaal. Die elektronika in die eenheid is indrukwekkend, maar die badwasbak onprakties, jy en die hele vloer is sopnat as die kraan opgedraai word! Het handshower by bad gemis. Ek moes eers die hele plek skoonmaak van die stof voor ons dit kon gebruik. Het ook skottelgoed als oorgewas. Strand is gerieflik naby om na toe te loop. Was mal oor die swart en wit dekor, maar daar is fynere detail waaraan aandag gegee kan word. Hangplek vir handdoeke, klerekasspasie (helfte van hoofslaapplek se kaste mag nie gebruik word nie, dis toegesluit. Die stort flood die hele badkamervloer. Gasvrou het ongelooflik baie professionele moeite gedoen met info bladsye wat sy vooraf aan jou email, van hoe werk die hek.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Lucelle O
Lang verblyf
5.0
Okt 2022

Fantastiese blyplek! Fantastiese blyplek. Perfekte ligging en baie vriendelike eienaar. Sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicia
Eighty9diaz
Dankie Lucelle vir julle vriendelikheid. Bly julle het die vakansie geniet. Sien julle hopelik binnekort weer.

Hendrik D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uitstekend. Baie mooi alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicia
Eighty9diaz
Dankie Loutjie. Net ʼn plesier om julle weer te kon akkommodeer

Daniel R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Dankie, ons het heerlik gebly en huisie is ingerig met alles wat ons benodig het en nog meer. Dis 'n moderne verblyfplek en stapafstand van die strand. Veilige omgewing en vriendelike bure. 10 uit 10! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicia
Eighty9diaz
Dankie Daniel, vir die mooi resensie.

Hendrik D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie lekker tyd. Baie netjies en skoon alkes wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicia
Eighty9diaz
Dankie Loutjie vir die 5 ster resensie! Hoop om julle weer te huisves.

Bevan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Heerlik en Gemaklik. Hierdie is 'n bitterlekker plekkie om te bly. Waarde vir geld en baie gerieflik uiteengesit. Alles wat mens nodig het vir 'n vakansie of sommer besigheidsreis. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Felicia
Eighty9diaz
Baie dankie vir die mooi review Bevan. Was net ʼn plesier, hoop om julle gou weer te huisves

Tobie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Netjies, gerieflik. Modern. Sou net DStv wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Felicia
Eighty9diaz
Dankie vir jou terugvoer Tobie. Op die stadium het ons net Netflix beskikbaar, maar DStv dekodeerder kan saam geneem word.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Felicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Wes 1, Estoril Villa 89, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA598b82a7e3b680cd16f79a7e65c5c1038791b1452a7aa3f523464cc6fd878eebb6be5a8c145f0f4d53803b87177879b1142c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 1 Beach Boulevard West Estoril Villa 89, Diaz Beach 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.161227611921 22.108729658649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang