Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eikehoff 1

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Thea V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2023

Baie mooi woonstel wat uitstekend geleë is naby restaurante en winkels. Aangesien ons al jare met beurtkrag moet deal, stel ek voor julle maak 'n plan om 'n backup-sisteem in te sit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Majella V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Deels sakelike besoeke gebring. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Baie goeie ligging naby alles, en parkering. Ons eerste keer vir oornag in Stellenbosch en was baie beïndruk met die ligging van Eikehof. Parkering in Stellenbosch die tyd van die jaar is maar moeilik, so dit was lekker om veilig te parkeer in kelder en dan te stap waar ookal. Of om in kar te klim en te ry na verder plekke. Kombuis is baie goed toegerus. Die kamer is knus, maar mens weet dit vooraf. Dit was egter perfek vir ons doeleindes en goed vir twee mense. Foto's is 100% wat mens kry, so geen verrassings nie. Nelius was altyd beskikbaar en behulpsaam. (Hulle kan dalk plan maak met gangligte in die kompleks wat nogals helder is dwarsdeur die nag by voordeur. Dalk klein LED voetligte?)

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

George N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2021

Fantsties! Perfek geleë in Kerkstraat, Sentraal Stellies! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esté T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2021

Dit het ons so aan ons studentedae laat terugdink om weer in die dorp te kan bly! Die woonstel is wonderlik geleë. Dit is 'n klein bietjie subideaal dat die deure oopmaak in 'n binnehof, so 'n mens kan nie regtig met die gordyne oop sit nie, maar dit is wonderlike waarde vir geld en ons sal dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 131

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 26, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4580be91efbcc1fdc8ae4d57645966a0a458517cbc9037086e9252a80d4eae871413200bbbadfdc830602725064cd620611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 26 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.937844543621 18.861913415053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang