Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eikehoff 18

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 131

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Eikehoff 18
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jillian D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian D

Great service, stunning apartment and extremely safe.

Absolutely a gem of a place! Conveniently situated within walking distance of various restaurants, shops and Eikestad Mall. The host was extremely helpful and friendly, and so was his assistant. Highly recommend.

Sharon D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Lovely.

Lovely cosy room, excellent location and very safe.

Wouter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

Baie goeie ervaring - fantastiese posisie, doodstil, baie goed geprys!

Baie lekker gebly, baie goeie ervaring - fantastiese posisie, doodstil, baie goed geprys!

Talita P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita P

Skoon en netjies, veilig.

Ons het baie lekker gebly, dankie!

Tanja L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja L

Baie sentraal, veilig en netjies.

Het baie lekker oorgebly, was net vir 'n vinnige besoek, maar die woonstelletjie was voldoende. Daar is voorsiening vir beurtkrag en ons kon al ons elektroniese toerusting laai.

Eikehoff 18 se terugvoer

Baie dankie

Eikehoff 18
Esme Y - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme Y

Heerlik uitgerus. 'n Paradys.

Die eenheid is smaakvol gemeubileer en silwerskoon. Alle versoeke is onmiddellik uitgevoer. Ligging fantasties.

Eikehoff 18 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering

Eikehoff 18
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Yolanda Meissenheimer M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda Meissenheimer M

Heerlik en rustig.

Ons het heerlik gebly. Die plekkie is in die stad en loop afstand vanaf die restaurante en winkels.

Eikehoff 18 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Yolanda.

Eikehoff 18
Neale P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neale P

Netjies, en baie gemaklik.

Baie lekker! Plek was netjies en skoon, en goed opgestel vir 2 mense.

Bridget P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget P

Ideal for our stay.

Perfect location, accommodation was ideal for our stay. Apartment was quiet.

Johan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Goed geleë.

Die eenheid is goed geleë in Stellenbosh sentraal wat dit maklik (en veilig) maak om te voet die dorp te verken. Vele restaurante en winkels is ook baie naby asook die pragtige NG Moedergemeente en Botaniese Tuine.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerkstraat 45 en Andringastraat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb90e2c5989b4ca1436699d8baa768e0b115902cfaef7d168a5752ecbd9718e880f51eb0989bba13f4f7a97b8d64dec388f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Corner of 45 Church Street and 16 Andringa Street Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9377704 18.8612844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang