Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eikehoff 18

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Marga S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik, uitstekende ligging, goeie diens. Ons het inderdaad baie lekker gebly. Die woonstel was skoon en gerieflik, is sentraal geleë, met veilige parkeerplek vir ons motor. Presies wat ons nodig gehad het vir die een nag wat ons in Stellenbosch oorgebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jillian D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Great service, stunning apartment and extremely safe. Absolutely a gem of a place! Conveniently situated within walking distance of various restaurants, shops and Eikestad Mall. The host was extremely helpful and friendly, and so was his assistant. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon D
1 nag
5.0
Apr 2024

Lovely. Lovely cosy room, excellent location and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie goeie ervaring - fantastiese posisie, doodstil, baie goed geprys! Baie lekker gebly, baie goeie ervaring - fantastiese posisie, doodstil, baie goed geprys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon en netjies, veilig. Ons het baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Great location, quiet, comfortable and well equipped. Great location, unexpectedly quiet and a comfortable apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanja L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie sentraal, veilig en netjies. Het baie lekker oorgebly, was net vir 'n vinnige besoek, maar die woonstelletjie was voldoende. Daar is voorsiening vir beurtkrag en ons kon al ons elektroniese toerusting laai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
Eikehoff 18
Baie dankie

Esme Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Heerlik uitgerus. 'n Paradys. Die eenheid is smaakvol gemeubileer en silwerskoon. Alle versoeke is onmiddellik uitgevoer. Ligging fantasties.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nelius
Eikehoff 18
Baie dankie vir die terugvoering

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nelius
Eikehoff 18
We will reset the lighting. We were not aware of the issue with the standing lamp as it is fully functional. The lighting has been specifically set to synergize with the overall romantic ambiance of 'The Bird Cage'.

Yolanda Meissenheimer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik en rustig. Ons het heerlik gebly. Die plekkie is in die stad en loop afstand vanaf die restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
Eikehoff 18
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Yolanda.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 139

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerkstraat 45 en Andringastraat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb90e2c5989b4ca1436699d8baa768e0b115902cfaef7d168a5752ecbd9718e880f51eb0989bba13f4f7a97b8d64dec388f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Corner of 45 Church Street and 16 Andringa Street Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9377704 18.8612844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang