Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eikehoff 25

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Eikehoff-woonstelle, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Eikehoff 25 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van die historiese Stellenbosch. Die ligging laat gaste toe om die lewe in Stellenbosch op sy beste te ervaar met al die privaatheid en onafhanklikheid wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike verblyf. 'n Verskeidenheid restaurante en winkels is op jou drumpel en die ligging bied 'n perfekte basis om die omliggende wynlande en Kaapstad te verken.

Eikehoff 25 kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, en 'n onderdakstoep wat na 'n stil binnehof kyk.

Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar. Geniet linne van goeie gehalte, skerp afwerkings en regte woonstel in hierdie lewendige studentedorp.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marliza Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kerkstraat, Eikehoff-woonstelle, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eikehoff 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Eikehoff-woonstelle, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91d99e7ffa59af7c29e43ccc7995c450c8fa118f8504203df5f07c570713cb6f63adc0aa1e9108947964f20f05349bbbb37d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Church Street Eikehoff Apartments 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937806944401 18.861788660288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang