Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eikelaan Farm Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Eikelaan Farm Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tertia E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia E

Ongelooflik mooi.

Wow, die huis is mooi netjies, skoon met alles wat jy nodig het. Die uitsig is ongelooflik mooi en so rustig. Nie eens gepraat van die personeel nie, hulle dra jou op hul hande. Hulle was so vriendelik en behulpsaam. Ons kom definitief weer hier bly.

Dylan H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan H

Tranquil.

Great experience, nice and peaceful, would definitely visit again.

Francois V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Lieflike langnaweek vir die kinders.

Ons het baie lekker vakansie gehou by Eikelaan Farm Cottages. Dit is regtig die perfekte plek vir 'n gesin met kinders. Die swembad is omhein en daar is 'n wonderlike speelplek asook 'n groot grasperk vir die kinders. 'n Mens mag ook op die plaas rondloop en na die diere kyk, ens. Dit is redelik naby aan die dorp (Tulbagh) ook.

Tony K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K

A great overnight stay.

A great overnight stay with access to the whole valley. Great linen and well equipped.

Francis G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francis G

The unit was neat and well equipped. Comfortable bed with good quality bedding.

We had loads of rain so unfortunately we could not enjoy the farm, but the unit was neat and well equipped. Comfortable bed with good quality bedding. Lovely friendly staff. The WiFi is a bit spotty, but that isn't the end of the world.

Denise D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D

Gemaklik en kalm vir die siel.

Dit was 'n vinnige oorbly omdat ons daar was vir werk. Maar dit was vir seker 'n heerlike oorbly. Die lugversorger was ons beste vriend! Die uitsig is ook ongelooflik mooi en dit het werklik gevoel asof 'n mens weer een word met die natuur.

Hanli J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli J

Brilliant and relaxing.

Fantastic. So happy. Was sad to have only booked one night.

Wessel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel P

Baie lekker blyplek, netjies en skoon!

Sien sterre.

Reancha C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reancha C

Die verblyf was asemrowend. Sal beslis weer kom.

Fantasties. Rustigheid.

Jacques W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques W

The owners were awesome to work with and our place was absolutely incredible.

This place was absolutely fantastic! We absolutely loved the place!

Pauline D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D

Treffend.

Dit was onbeskryflik.

Vorne P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vorne P

Relaxing.

Place is beautiful and nice and quiet. Very relaxing. Only problem experienced was too many flies. WiFi service was very slow.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Eikelaan Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9925920f35b560ceba3ad4aa48571cc0517acbd8895ebcb2d75eabf62655b0edd879ff8b7eade879e8c87c71f17947fad060?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 R46 Eikelaan Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.332874811415 19.172315598738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang