Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eikendal Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
John M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Rustig en vreedsaam. Heerlike atmosfeer met 'n puik gasvrou. Die personeel was vriendelik en profesioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peta B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Very peaceful place. The gardens are outstanding and views of the mountains spectacular! We had a wonderful 1-night stay. The surroundings and views are wonderful and being not too far off the R44 was very convenient. Very neat, clean accommodation. Breakfast was very very good, fresh and well prepared. One item could be improved - the pillows were very flat and could be replaced with a better quality filling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca L
Kort verblyf
4.2
Jun 2023

Baie mooi en netjies en vriendelike diens. Pragtig, goeie restaurant, vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Buks P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Rustige omgewing om gereed te maak vir die week wat voorlê. Geen addisionele terugvoer op die stadium nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mareli S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Alles was 5-ster. Ons is vriendelik ontvang en Leonie het op ingewing van oomblik vir ons 'n wynproe en bespreking by die restaurant gereël (as was ons te laat vir albei.) Die restaurant is 'n moet! En na dit alles heerlik in die mooiste kamer met alles wat jy nodig het vertoef. Die ligging is perfek vir heeldag tussen die wynplase rond rits; ons sal vir seker weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugenie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2015

Eikendal Logde behoort jou keuse te wees van verblyf in of naby Stellenbosch. Eikendal Lodge is hoogs aan te beveel. Netjiese en mooi plek met uiters vriendelike personeel. Die bestuurderes, Leonie, is 'n gasvrou duisend. Eikendal Lodge gee baie aandag aan klein detail, wat 'n groot verskil maak! Ek sal enige dag weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2014

Dit was 'n bederf. Daar word aandag gegee aan fyn detail, die kos is baie keurig voorgesit, en Eikendal Wyn is besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elton J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2012

Wonderful Many thanks to all at Eikendal for a superb, wonderful and relaxed weekend. Iâ??ve enjoyed my stay and would surely come back for more soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Roniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikendal Vineyards, Langs die R44, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA325d23e857ba0495bf03f76e314373923fc2f14c851766f29d63731c9142e976e3db74a51035c1f5932dded14c200a2ffe24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 820 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Eikendal Vineyards Off R44 7601 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.014143137639 18.828506469727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang