Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eikendal Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Roniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Eikendal Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
John M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Rustig en vreedsaam.

Heerlike atmosfeer met 'n puik gasvrou. Die personeel was vriendelik en profesioneel.

Peta B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peta B

Very peaceful place. The gardens are outstanding and views of the mountains spectacular!

We had a wonderful 1-night stay. The surroundings and views are wonderful and being not too far off the R44 was very convenient. Very neat, clean accommodation. Breakfast was very very good, fresh and well prepared. One item could be improved - the pillows were very flat and could be replaced with a better quality filling.

Bianca L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca L

Baie mooi en netjies en vriendelike diens.

Pragtig, goeie restaurant, vriendelike diens.

Buks P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Buks P

Rustige omgewing om gereed te maak vir die week wat voorlê.

Geen addisionele terugvoer op die stadium nie.

Mareli S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S

Alles was 5-ster.

Ons is vriendelik ontvang en Leonie het op ingewing van oomblik vir ons 'n wynproe en bespreking by die restaurant gereël (as was ons te laat vir albei.) Die restaurant is 'n moet! En na dit alles heerlik in die mooiste kamer met alles wat jy nodig het vertoef. Die ligging is perfek vir heeldag tussen die wynplase rond rits; ons sal vir seker weer daar oorslaap!

Eugenie B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugenie B

Eikendal Logde behoort jou keuse te wees van verblyf in of naby Stellenbosch.

Eikendal Lodge is hoogs aan te beveel. Netjiese en mooi plek met uiters vriendelike personeel. Die bestuurderes, Leonie, is 'n gasvrou duisend. Eikendal Lodge gee baie aandag aan klein detail, wat 'n groot verskil maak! Ek sal enige dag weer daar gaan bly.

Johanna V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

Dit was 'n bederf.

Daar word aandag gegee aan fyn detail, die kos is baie keurig voorgesit, en Eikendal Wyn is besonders!

Elton J - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton J

Wonderful

Many thanks to all at Eikendal for a superb, wonderful and relaxed weekend. Iâ??ve enjoyed my stay and would surely come back for more soon.

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikendal Vineyards, Langs die R44, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA325d23e857ba0495bf03f76e314373923fc2f14c851766f29d63731c9142e976e3db74a51035c1f5932dded14c200a2ffe24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Eikendal Vineyards Off R44 7601 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.014143137639 18.828506469727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang