Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eikenhof Estate

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Ons sal enige tyd weer in Eikenhof Estate tuisgaan. Luukse verblyf, sentraal geleë en in 'n baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laila K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Amazing accommodation. The house is amazing and the location is amazing. The house is surrounded by greenery and amazing views. The house is fully equipped and has everything you need. The Jacuzzi is awesome too. We absolutely loved our stay. The only thing that was missing was a TV in the communal area, other than that it was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Loré G
Kort verblyf
3.4
Jun 2022

Familiereünie. Pragtige plek. Baie mooi luukse kners en badkamers. Geen shower gel word verskaf. In kombuis was daar slegs 6 koffiebekers vir 8 gaste. Eikenhof moet 5 l-water verskaf vir elke dag van bespreking, maar ons het slegs een 5 l ontvang. Hulle beveel aan dat die water uit die kraan nie gedrink word nie. Ek beveel aan dat Eikenhof tinfoelie en Glad Wrap in die kas los vir gaste om te gebruik.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elizbè V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Idillies Die huis is luuks in 'n rustige plaasomgewing. Alles wat nodig is en net die beste. Net 'n klipgooi uit Kaapstad, maar voel glad nie soos stad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fischers-weg, Bottelary Hills, Stellenbosch Farms, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe747157878a22d6df8d756b76fedda152a4664108fd774f0e4b491302a78aa345dd4f30690b25859b8045aee25f97efb0177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Fischers Road Bottelary Hills 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.915323056756 18.75348248214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang