Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eikepark Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Claudia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

A home away from home! What a lovely home! Owners are very friendly, and we felt very safe there. Walking distance to nearby mall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer by Eikepark Self Catering boek! Vriendelike ontvangs, skoon, netjies en veilig - toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Billik geprys. Baie dankie vir die lieflike vars vrugte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Eikepark Selfsorg
Baie dankie Yolanda vir jou vriendlike woorde en jou resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê en ons sien uit na julle volgende kuier. Julle sal altyd welkom wees. Groete Veronica

Martie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld, gerieflik en alles wat jy nodig het is daar! Eikepark is presies soos op die foto, skoon, netjies, alles wat jy nodig het is daar. Selfs WiFi wat 'n bonus is. Die plekkie is gerieflik vir 2 persone. Die gasvrou is vriendelik en laat jou tuis voel. Eikehof is sentraal geleë en ek sal beslis weer hiervan gebruik maak as ek in daardie rigting vakansie hou. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Eikepark Selfsorg
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Martie, dit word baie waardeer. Baie lekker om julle te kon ontmoet en ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Veronica

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Beste en lekkerste bekostigbare blyplek in Stellenbosch! Eikepark het alles wat mens nodig het vir 'n huis weg van die huis plus nog 'n bietjie en dan is Veronica ook een van die beste gasvrouens wat ek nog ontmoet het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Eikepark Selfsorg
Marius baie dankie vir die mooi woorde en julle positiewe kommentaar, ek waardeer dit baie. Bly ek het julle ontmoet en sien uit na julle volgende kuier. Groete Veronica

Truida-mart B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gesellige en goed toegeruste verblyf. Sentrale ligging in 'n woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Eikepark Selfsorg
Hallo Truida Baie dankie vir die positiewe kommentaar, dit word baie waardeer. Kom kuier gerus weer. Groete Veronica

Hermann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uitstekende verblyf! Dit was 'n absolute plesier om in Eikepark te bly! Die kamer, kombuis en badkamer is uitstekend toegerus met alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Ons was besonder beindruk dat die kamer goed toegerus is teen beurtkrag, dit maak dit so veel makliker. 'n Bord vrugte en vars melk in die yskas het ons baie waardeer. Veronica was 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Eikepark is baie veilig, naby winkels en die dorp en uitstekende waarde vir geld. Beveel hierdie kamer ten sterkste aan en sien uit om self weer hier in te boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Eikepark Selfsorg
Baie dankie Herman en Anja vir die positiewe resensie. Dit word baie waardeer. Dit was n plesier om julle hier te kon he en om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer. Baie groete, Veronica

Toelie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Baie plesierig en veilig. Gasvry ontvang en na 'n baie praktiese en skoon woonstel geneem. Veilige parkering. Sentraal en heerlike stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Eikepark Selfsorg
Baie dankie Herman en Anja vir die positiewe resensie, dit word baie waardeer. Dit was n plesier om julle hier te kon he en om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer. Baie groete. Veronica

André D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie netjies, goed toegerus, ligging goed vir ons behoeftes, baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Selfs 'n sjokolade neergesit vir my verjaarsdag. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Eikepark Selfsorg
Baie dankie Andre, vir jul positiewe kommentaar. Dit word opreg waardeer en ons sien uit na jul volgende kuier. Groete Veronica

Carl O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Vriendelik, netjies. Baie gemaklike en netjiese verblyf. Mooi ruim woonstel met als wat jy nodig het en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Eikepark Selfsorg
Hi Carl en Estrella. Baie dankie vir julle positiewe kommentaar,dit word baie waardeer en ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Veronica

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

5 Dae oorgebly terwyl eggenoot in hospitaal was. Werklik puik geleë. Sentraal maar in uiters stil woonbuurt. Inkopiesentrum baie naby. Gatekamer baie veilig en uiters ruim. Volledige TV en gratis internet. Tot gratis vrugte geniet. Baie dankie vir puik diens en verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elberthaweg 15, , Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM6qQoDZ4Mo5WpMnpG7zp70AEg4nWqWj5xpGkwiKnk5bi9nFZc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 Elberthaweg 15 Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-18:00 10:00 -33.947676596446 18.848580121994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang