Eikepark Selfsorg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Veronica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Claudia S - Jun 2024
Algehele gradering
A home away from home!
Yolanda B - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer by Eikepark Self Catering boek!
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Yolanda vir jou vriendlike woorde en jou resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê en ons sien uit na julle volgende kuier. Julle sal altyd welkom wees.
Groete
Veronica
Martie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, gerieflik en alles wat jy nodig het is daar!
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Martie, dit word baie waardeer. Baie lekker om julle te kon ontmoet en ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Veronica
Marius S - Mei 2023
Algehele gradering
Beste en lekkerste bekostigbare blyplek in Stellenbosch!
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Marius baie dankie vir die mooi woorde en julle positiewe kommentaar, ek waardeer dit baie. Bly ek het julle ontmoet en sien uit na julle volgende kuier. Groete Veronica
Truida-mart B - Mrt 2023
Algehele gradering
Gesellige en goed toegeruste verblyf.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Hallo Truida
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, dit word baie waardeer. Kom kuier gerus weer.
Groete
Veronica
Hermann V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Lees meerEikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Herman en Anja vir die positiewe resensie. Dit word baie waardeer. Dit was n plesier om julle hier te kon he en om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer. Baie groete, Veronica
Toelie V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie plesierig en veilig.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Herman en Anja vir die positiewe resensie, dit word baie waardeer. Dit was n plesier om julle hier te kon he en om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer. Baie groete. Veronica
André D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies, goed toegerus, ligging goed vir ons behoeftes, baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Selfs 'n sjokolade neergesit vir my verjaarsdag.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Andre, vir jul positiewe kommentaar. Dit word opreg waardeer en ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete
Veronica
Carl O - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Hi Carl en Estrella. Baie dankie vir julle positiewe kommentaar,dit word baie waardeer en ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Veronica
Johan H - Sep 2022
Algehele gradering
5 Dae oorgebly terwyl eggenoot in hospitaal was.
Izak L - Nov 2021
Algehele gradering
'n Absolute plesier.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Izak en Nadia vir julle positiewe kommentaar. Bly julle het lekker gebly en hoop ons sien mekaar weer binnekort. Groete
Andri G - Okt 2021
Algehele gradering
Almost like home!
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Thanks Andri for the positive review, I really appreciate it very much. Kom kuier gerus weer. Groete Veronica
Johan B - Sep 2021
Algehele gradering
Great stay. Recommendable.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Johan en Madelyn, julle positiewe kommentaar word opreg waardeer. Kom kuier gerus weer. Groete Veronica
Glenda P - Apr 2021
Algehele gradering
Enjoyed our stay!
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Glenda, thank u for your review, I appreciate it.
Carel V - Apr 2021
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang, en die verblyf is baie goed geleë in Stellenbosch.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie, Carel. Kom kuier gerus weer.
Mariska B - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, goed toegerus, vriendelike diens.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Mariska, baie dankie vir jou positiewe kommentaar, dit word baie waardeer.
Dr R. Ronél T - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Ronel, ek waardeer jou positiewe terugvoering. Kom kuier gerus weer. Groete, Veronica.
Frederik N - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goed toegerus en baie gerieflik. Behulpsame gasvrou.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Dankie Frederik en Leonie, ek waardeer die positiewe kommentaar. Dink aan julle.
Gerda M - Aug 2021
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het. Ruim en gerieflik!
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Gerda en Abrie, jul positiewe kommentaar word baie waardeer. Kom kuier gersom weer.
Warm groete
Veronica
Louis R - Nov 2020
Algehele gradering
Voorwaar 'n voorreg gewees om daar te kon bly. Baie rustig, veilig en skoon.
Lees meerRoelf V - Okt 2020
Algehele gradering
Ideale selfsorg-eenheid in Die Booord!
Lees meerEikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Roelf en Zelda vir die positiewe kommentaar, dit word baie waardeer. Dis altyd lekker om julle hier te he en ons sien weer eens uit na julle volgende kuier. Gaste soos julle kan maar elke dag kom kuier.
Warm groete,
Veronica
Mariette B - Des 2020
Algehele gradering
Exceeded our expectations!
Marlene E - Des 2019
Algehele gradering
Lekker en baie aangenaam.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Marlene en Johan vir die positiewe kommentaar. Bly julle het lekker gebly en hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Veronica
Roelf V - Nov 2019
Algehele gradering
Drie dae in Die Boord, Stellenbosch!
Lees meerEikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Roelf en Zelda vir die mooi kommentaar, ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Veronica
Michelle V - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelike gashere.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Michelle, waardeer dit baie.
Groete
Veronica
Nardus G - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Dankie Nardus, jou resensie word waardeer en ek sou jou net soveel sterre gegee het. Baie lekker om jou hier te ontvang.
Abri D - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend! "A home away from home." Alles wat jy nodig het en nog meer met uitstekende diens van die gasvrou en gasheer.
Lees meerEikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Abri. Julle mooi kommentaar word uit die hart waardeer. Kom kuier gerus weer.
Groete
Veronica
Marisa F - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier! Die eenheid is veilig en baie goed toegerus.
Nico B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Dankie Nico, bly julle het lekker gebly.
Groete
Veronica
Reinders H - Mrt 2017
Algehele gradering
Mooie ligging in Stellenbosch.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Herman en Monica, kom kuier maar weer.
Dr.guenther G - Jan 2017
Algehele gradering
We enjoyed the stay at Eikepark very much.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Thank you Margareta and Guenther, we enjoyed having you here.
Regards,
Veronica
Drik H - Sep 2016
Algehele gradering
Baie ruim, skoon, netjies en loopafstand van winkelsentrum.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Dankie Drik vir die mooi kommentaar. Dit word baie waardeer en ons sien uit na die volgende kuier.
Warm groete.
Veronica
Erna G - Aug 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Dankie Erna. Baie bly julle het lekker gebly. Sien uit na die volgende kuier.
Groete
Veronica
Wilma K - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Wilma vir die mooi kommentaar. Ek hoop dit gaan baie goed met julle. Warm groete, Veronica.
Louise K - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was so lekker dat ons sommer 'n ekstra dag gebly het.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Louis vir jou mooi kommentaar, dit word baie waardeer. Groete ook aan jou ma. Veronica
Pieter G - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie, Pieter. Ek is baie bly dat julle lekker gebly het.
Groete
Veronica
Aysha C - Nov 2016
Algehele gradering
It was convenient!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was gerieflik!
Ons het 'n hartlike verwelkoming gekry en Veronica is fantasties. Weereens baie dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Thank you so much for your review. Next year we will run together. Regards Veronica
Erwin Zwart A - Nov 2015
Algehele gradering
Prettig verblijf.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Erwin! Hoop om julle weer eendag hier te verwelkom.
Geniet jul tydjie in Suid-Afrika.
Groete
Veronica
Lilene S - Jul 2015
Algehele gradering
Gerieflik vir oornagverblyf.
Ben V - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons kon nie vir beter gevra het nie.
Jenny M - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekend! Besondere waarde vir geld. Netjies. Vriendelike ontvangs.
Willem S - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring en ons het elke oomblik daarvan geniet.
Lees meerCarine K - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Hans B - Des 2015
Algehele gradering
Al die geriewe was daar waaraan jy kon aan dink.
Eikepark Selfsorg se terugvoer
Dankie Hans, ek waardeer jou positive opmerking en dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete,
Veronica
Sandra S - Des 2014
Algehele gradering
Het Stellenbosch besoek vir gradeplegtigheid.
Lees meerMeisie V - Des 2014
Algehele gradering
Ons is baie hartlik verwelkom!
Hettie J - Jan 2014
Algehele gradering
Eikepark was vir my gerieflik, aantreklik en mooi.
Fanie O - Nov 2014
Algehele gradering
Was aangenaam verras met die kwaliteit van die eenheid en die vriendelike ontvangs en belangstelling van die gasheer/vrou.
Lees meer- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elberthaweg 15, , Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang